Verified Reviews

Mpumalanga

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga

Rated 4.5 out of 5 based on 6186 reviews.

Hazyview, Mpumalanga

Thulamela Bed and Breakfast

"Besoek Summerfields Spa vir 'n fantastiese spa-ervaring!"

Dullstroom, Mpumalanga

Delagoa Dullstroom Cottage

"Die natuuraktiwiteite en padaanwysings buite die dorp kon beter geadverteer word onder meer die pad na die Verloren Vallei-natuurreservaat. Baie winkeltjies was op Maandae en Dinsdae gesluit en teleurstellend. Daar is caie eetplekke, maar ons sou graag 'n groter verskeidenheid winkeltjies wou sien. Verder baie rustig en lekker gerus. Die omgewing is lieflik met grasvelde, vleilande, riviertjies en damme."

Lydenburg, Mpumalanga

Lodge Laske Nakke

"Klein dorpie, maar daar is alles wat 'n mens nodig het. Die Long Tom-pas was pragtig, maar senutergend in die mis. Daar is pragtige uitsigte op pad na Sabie."

Standerton, Mpumalanga

Twee Mossies Herberg

"Geen probleme ondervind nie."

Graskop, Mpumalanga

Wild Forest Inn

"Centrally located ...much to see and visit!"

Piet Retief, Mpumalanga

African Flair Country Lodge

"From here you can visit Swaziland ... very nice!"

Marloth Park, Mpumalanga

Die Hartbeeshuisie

"Net een woord vir Marlothpark: asemrowend."

Carolina, Mpumalanga

Rand Self-catering Accommodation

"Oulike antiekwinkel en staproetes om Carolina."

Dullstroom, Mpumalanga

The Rose Cottage B&B

"Ons is gek oor Dullstroom, gaan kuier gereeld in hierdie dorpie."

Sabie, Mpumalanga

Sabie River Camp

"Baie mooi en vriendelik."

Sabie, Mpumalanga

Sabie River Camp

"Die Spar in Sabie is pateties. U-save was n beter opsie ..."

Hazyview, Mpumalanga

Hazyview Country Cottages

"The people at Hazyview are friendly. Shops are available. "

Sabie, Mpumalanga

Sabie River Camp

"Sabie is pragtig. Dit was baie rustig en ons het geen moeilikheid gehad nie."

Lydenburg, Mpumalanga

Longtom Farm Guesthouse

"Die paaie... die paaie. :("

Marloth Park, Mpumalanga

Vuurvliegie en Sonbesie

"Jabula Restaurant is beslis die plek om te gaan eet."

Sabie, Mpumalanga

Floreat Riverside Lodge

"Beautiful nature and waterfalls. "

Marloth Park, Mpumalanga

My Bushhouse (Bayt AlGhaba)

"Ek wens ek kan daar gaan bly."

Dullstroom, Mpumalanga

Longview Ranch

"Dullstroom is 'n baie lekker vakansiedorpie en om daar rond te loop. Dit is net 'n bietjie duur vir ons arm Suid-Afrikaners. "

Marloth Park, Mpumalanga

Oppidraai

"Net jammer ek kon nie my hondekinders saambring nie, maar dit was heerlik en oulik om die bokkies te voer. Ek wens ek kon die naweek teruggaan. Personeel by die hek was baie vriendelik en behulpsaam."

Graskop, Mpumalanga

Kloofsig Holiday Cottages

"Huis word elke dag skoongemaak en opgeruim."

Dullstroom, Mpumalanga

Alm-Ü

"Dullstroom is interessant en was lekker om tussen al die winkeltjies rond te loop. Eetplekke is ook heerlik."

Marloth Park, Mpumalanga

Lidvubu Lodge

"Ek is mal oor die plek."

West Acres, Mpumalanga

9 on Feijoa

"Netjiese en veilige area."

Chrissiesmeer, Mpumalanga

John Jack Inn accommodation

"As jy 'n rustige wegbreek soek, is Chrissiesmeer die regte plek. Ons het eers die oggend van ons vertrek uitgevind dat daar 'n gedenkteken is ivm die vryheidsoorloë. McClouds behoort 'n pamflet saam te stel hiervan."

Steiltes, Mpumalanga

Artist's Attic Self-Catering Cottage

"Natuurskoon maak verblyf die moeite werd. "

Kaapsehoop, Mpumalanga

Silver Mist Guest House

"Daar is 'n groot behoefte aan 'n pamflet met inligting oor die dorp."

Marloth Park, Mpumalanga

3875 Eagle

"Marlothpark is lieflik, waarlik bosveld."

Malelane, Mpumalanga

Rio Vista Lodge

"Soos al die klein plattelandse plekke is die dorp maar 'n bietjie vuil. Ek moet sê daar is 'n lieflike SPAR indien jy iets by die huis vergeet het."

Page
Page 183 - Showing 5461 to 5490
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers