Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6133 resensies.

Marlothpark, Mpumalanga

Chip n Debs

"Bly 'n rustige plek, net soms die harde musiek van mense in park."

Dullstroom, Mpumalanga

Jock's Cottages

"Dullstroom en omgewing stel nooit teleur nie!"

Wild Frontier, Mpumalanga

SANParks Berg-en-Dal Rest Camp

"Wild-besigtiging altyd voortreflik."

Marlothpark, Mpumalanga

Buffalo Chalets Marloth Park

"Marlothpark word uitstekend bestuur, voel baie veilig daar."

Kaapsehoop, Mpumalanga

The Blue Swallow

"Ek love Kaapsehoop. Iets heel anders en besonders."

Dullstroom, Mpumalanga

Kliphuisjes

"Aangename kuierplek en sommer ook plek vir weer asemskep na 'n besige tyd."

Marlothpark, Mpumalanga

Kruger Kumba Lahlekile Nathi

"Ek sal Marlothpark definitief aanbeveel as toeristebestemming. Die atmosfeer is rustig en die omgewing pragtig."

Malelane, Mpumalanga

Kruger Southern Cross Cottage

"Nie veel tyd in dorp kon deurbring nie, maar SUPERSPAR een van bestes in die land. Moenie eers op ander plek gaan tyd mors nie. Sou graag self 'n plekkie op so 'n lekker dorpie by die wildtuin wou bekom. "

Dullstroom, Mpumalanga

Olive Bumble

"Fun, but slightly expensive shops and restaurants. The Birds of prey centre was definitely the highlight."

Marlothpark, Mpumalanga

Walking Tall Private Bush Retreat

"Marlothpark moet net hulle water en krag uitsorteer."

Marlothpark, Mpumalanga

Mongu

"Love die plek. Is ons aftreeplek."

Dullstroom, Mpumalanga

Sleep @ 84

"Baie lekker kuierplek vir naweek."

Skukuza, Mpumalanga

SANParks Skukuza Rest Camp

"Hyenas loop in nagte in die kamp rond. Versigtig wees en nie alleen beweeg in aande."

Marlothpark, Mpumalanga

Rhinos Rest

"Die paaie is regtig in 'n ongelooflike slegte toestand teen die draad af."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Graskop is baie verwaarloos, maar die toeriste-eetplekkies is goed. Dit is ook die deurgang na die mooi God's Window en Burke's Luck kolkgate."

Marlothpark, Mpumalanga

Rinkhals Athule House

"Al baie by Marloth vakansie gehou en dit bly een van die beste waarde-vir-geld-plekke naby die Krugerwildtuin."

Sabie, Mpumalanga

Floreat Riverside Lodge

"Baie lekker dorp met baie aktiwiteite."

Hazyview, Mpumalanga

Masasana's Rest

"Ek wens ek kon daar gaan bly! Dis so mooi en het baie om te doen. 'n Paar goeie inkopiesentrums is ook maklik bereikbaar."

Sabie, Mpumalanga

Merry Pebbles Resort

"Dis goed geleë vir 'n ou soos ek wat wil fietsry op paaie."

Sabie, Mpumalanga

Bananien Lodge

"Sal beslis weer Sabie besoek."

Blad
Blad 79 - Wys 2341 tot 2370
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang