Verified Reviews

Mpumalanga

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga

Rated 4.5 out of 5 based on 6133 reviews.

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Vinique Guesthouse

"Maak seker in die somer jy kry 'n plek met lugversoring wat werk."

Marloth Park, Mpumalanga

Kruger Kumba Lahlekile Nathi

"Marlothpark is ongelooflik besonders. Dit verleen 'n unieke bosveldervaring, maar met moderne geriewe beskikbaar reg in die park."

Panorama Route, Mpumalanga

LoerieRoepEstate - Mountainview Accomodation

"Een van Suid-Afrika se mooiste dele. Van die toerisme plekke was toe a.g.v. die grendeltyd, maar ons het nog steeds 'n heerlike tyd gehad."

Marloth Park, Mpumalanga

Wildsbokkie Holiday Home

"Marlothpark is heerlik en naby genoeg om maklik die wildtuin te besoek vir die dag. Ek kan wel noem dat die omgewing nie rolstoel vriendelik is nie - dis feitlik onmoontlik om met 'n rolstoel te gaan stap weens die sand en klipperige paaie. As jy 'n gestremde persoon in jou groep het, is dit beslis 'n uitdaging."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Bohemian Garden Cottages

"Kaapsehoop is 'n baie kunstige en rustige plekkie en ek sal weer dit besoek. Die wilde perde is so "stunning" en natuurlik die natuurskoon is asemrowend."

Marloth Park, Mpumalanga

Klein Huisie

"Baie lekker en naby Krugerwildtuin."

Marloth Park, Mpumalanga

Visarend's Roep

"Die paaie is regtig baie sleg."

Marloth Park, Mpumalanga

Die Hartbeeshuisie

"Totaal verlief op die plek."

Marloth Park, Mpumalanga

Bushbaby Haven

"Ek is malverlief op die plek, ek was al voorheen daar en sal beslis in die toekoms weer gaan."

Marloth Park, Mpumalanga

Doringpoort Luxury Holiday Home

"Sal vir seker weer besoek, baie dankie."

Lydenburg, Mpumalanga

Aqua Terra Guest House

"Die swak paaie in die dorp en omliggende area is vreeslik swak. Myn- en landbou-trokke moet liefs nasionale paaie gebruik om goedere te vervoer."

Marloth Park, Mpumalanga

951 Geelvis

"Geniet die Amazing View-restaurant wat baie naby aan Geelvis is."

Ermelo, Mpumalanga

Green Thumb Farm Stay

"Baie netjiese dorp. Ons het die heerlikste skaaptjops by Allan's Slaghuis gekoop."

Marloth Park, Mpumalanga

Galago's Nest Bush Chalets

"What an experience with the animals in the park. Peaceful and calm. It was truly a blessing, we experienced nature like never before."

Standerton, Mpumalanga

Twee Mossies Herberg

"As all towns in South Africa they battle with poor service delivery but I still enjoyed my stay and my focus was to finish my work and I did!"

Malelane, Mpumalanga

SnL 12 Dwergarend

"Naby hek en lekker warm."

Sabie, Mpumalanga

Sabie Star Chalets

"Ideale verblyf vir die natuurliefhebber!"

Barberton, Mpumalanga

28 on Andrew

"We arrived late in the dark and left early so unfortunately did not see much of Barberton but loved the trees and birds and views of the surrounding mountains."

Marloth Park, Mpumalanga

Hippoholiday

"Alles wat jy nodig het, maar teen 'n prys. Kruideniersware uiters duur in Marlothpark so koop buite."

Marloth Park, Mpumalanga

Chip n Debs

"It was lovely, all amenities well-stocked."

Dullstroom, Mpumalanga

Bluebell

"Altyd 'n lekker plek om te besoek vir 'n naweek!"

Marloth Park, Mpumalanga

KrugerRiverVillas-Lionsgate

"Die estetika kort aandag, en redelik baie vullis wat rondlê."

Marloth Park, Mpumalanga

Tau Self-catering House

"Puik omgewing en atmosfeer. Van die grondpaaie benodig aandag. Diens en ontvangs by hek was baie goed."

Marloth Park, Mpumalanga

Paradise 3844

"Marlothpark is uitstekend, was nou al 2 keer daar sal weer en weer gaan."

Skukuza, Mpumalanga

SANParks Skukuza Rest Camp

"Waar hierdie kamp in "normale" tye altyd die besigste was gedurende die Julievakansie was dit hierdie keer baie rustig en nie so 'n vertrapping van gaste nie. Rye was meestal 3 of 4 mense lank."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Ons het 'n heerlike ervaring gehad. Hoop toerisme tel weer vinnig op."

Marloth Park, Mpumalanga

Leeus Villa

"Marloth is een van die beste plekke om te gaan vakansie hou. Marloth het gou in ons hart gekruip en sal altyd terug keer vir nog 'n belewenis. Alles is daar wat jy nodig het. Wonderlike plek vir almal, van oud tot jonk."

Page
Page 82 - Showing 2431 to 2460
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers