Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.5 out of 5 based on 6049 reviews.
"Nie veel tyd in dorp kon deurbring nie, maar SUPERSPAR een van bestes in die land. Moenie eers op ander plek gaan tyd mors nie. Sou graag self 'n plekkie op so 'n lekker dorpie by die wildtuin wou bekom. "
"Fun, but slightly expensive shops and restaurants. The Birds of prey centre was definitely the highlight."
"Hyenas loop in nagte in die kamp rond. Versigtig wees en nie alleen beweeg in aande."
"Graskop is baie verwaarloos, maar die toeriste-eetplekkies is goed. Dit is ook die deurgang na die mooi God's Window en Burke's Luck kolkgate."
"Al baie by Marloth vakansie gehou en dit bly een van die beste waarde-vir-geld-plekke naby die Krugerwildtuin."
"Ek wens ek kon daar gaan bly! Dis so mooi en het baie om te doen. 'n Paar goeie inkopiesentrums is ook maklik bereikbaar."
"Hazyview se paaie is in 'n swak toestand. Daar is erosie-skade op groot gedeeltes van meeste paaie en pad merkers is vaag of afwesig. Die inkopiesentrums is gerieflik geleë."
"'n Aanduiding van die afstand vanaf die linksdraai van Witrivier se kant tot by die Rissingtonbord word aanbeveel - dis 'n besige pad en daar is 'n hele paar borde wat met die Rissingtonbord kompeteer."
"Chrissiesmeer which is teaming with bird life and fish is a short drive away."
"Net by die winkelsentrum is daar te veel mense wat in die strate rondstaan en werk soek."
"Stricter rules towards smokers who throw their cigarette butts all over the place. That's a real big concern towards our wildlife. Suggestion: Bins close to viewing points for rubble/cigarette butts."