Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 10163 resensies.

Marlothpark, Mpumalanga

Impala Lily Kaya

"Sal vir seker weer besoek."

Marlothpark, Mpumalanga

Serenity Du Bois Lodge

"Maak seker jy het genoeg tyd om area te besigtig en te geniet."

Dullstroom, Mpumalanga

Hollies Place

"Ons het Dullstroom baie geniet. Verlorenvallei word sterk aangeraai."

Sabie, Mpumalanga

Oom Gawie se Plek

"Dis 'n lieflike plekkie en het die nodige winkels wat mens gerieflik vind. Dis 'n ideale vakansiebestemming."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Misty Hideaway

"'n Moet-besoek bestemming."

Marlothpark, Mpumalanga

My Bushhouse (Bayt AlGhaba)

"Die feit dat hul pryse nie buitensporig is nie is 'n pluspunt."

Malelane, Mpumalanga

Rio Vista Lodge

"Pragtige skoon dorp."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Arend Cottage

"Solank die verkeersligte werk is verkeer gerieflik, nie andersom nie."

Dullstroom, Mpumalanga

Woud Blokhuis

"Altyd welkom met goeie energie!"

Marlothpark, Mpumalanga

Eden Safari Country House

"It's really grown since we have last been there."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Cabin & Cottage Kaapsehoop

"Silver Mist is 'n lieflike eetplekkie, as julle nie wil kosmaak nie. Die staproete was toegegroei en modderig, ons het maar padlangs gestap. Sou graaf wilde perde wou sien. "

Marlothpark, Mpumalanga

Klein Paradys

"Marloth het baie agteruit gegaan, die hekwagte maak net vir almal oop en daar is baie werkers wat rondloop en oral le papiere, dit lyk so sleg. Die winkel daar binne is so duur."

Marlothpark, Mpumalanga

Kudus Crest Bush Retreat

"Grondpaaie kort bietjie aandag."

Marlothpark, Mpumalanga

Villabikirus

"Ek kan Marlothpark vir enige natuur- en diereliefhebber aanbeveel asook vir enige persoon wat 'n welverdiende ruskansie wil geniet. Ek waarborg enige persoon dat as jy eers een keer Marlothpark besoek het, gaan jy beslis weer terugkeer."

Dullstroom, Mpumalanga

Peace Corner

"Bietjie ver weg en die laaste pad om dit te bereik het baie slaggate. "

Wakkerstroom, Mpumalanga

Die Pophuis

"The road to Wakkerstroom from JHB is not very pleasant."

Sabie, Mpumalanga

Chillin Thyme

"Dorp bietjie verwaarloos, maar dit bly 'n pragtige omgewing."

Marlothpark, Mpumalanga

Self-Catering Cottage

"Marloth Park het diep in ons harte ingekruip."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Caelum Cottage II

"Dit bly 'n gunsteling vir ons gesin!"

Marlothpark, Mpumalanga

Marloth Park Eland 3364

"Perfect, we will be back!"

Middelburg, Mpumalanga

Den-Away Selfsorg Gastekamer

"Die mense is baie vriendelik en gee om!"

Graskop, Mpumalanga

Monia

"Graskop is 'n baie mooi plek en baie neutraal as jy die area wil besoek."

Dullstroom, Mpumalanga

Jock's Cottages

"Mayfly Restaurant het die lekkerste pasta en cocktails."

Marlothpark, Mpumalanga

Kudus Crest Bush Retreat

"Marlothpark is perfek vir 'n wegbreek in die bos. Die grondpaaie is net in 'n haglike toestand en amper onrybaar vir 'n gewone motor."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Loved the place."

Sabie, Mpumalanga

Chillin Thyme

"Meeste restaurante op Maandae gesluit. Nie veel in Sabie self om te sien in doen nie. Maar so 40 km om Sabie baie pragtig. Graskop - Pelgrimsrus is 'n moet."

Marlothpark, Mpumalanga

Henne's Rest

"Love the place. The only challenge is the potholes."

Nasionale Krugerwildtuin Suid, Mpumalanga

Sabie River Bush Lodge

"Dit was 'n baie mooi uitsig om die natuur te kon sien."

Secunda, Mpumalanga

Anchor Guesthouse

"Air pollution a bit excessive."

Blad
Blad 81 - Wys 2401 tot 2430
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem