Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (24)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (22)

Resensies van Myoli Strand

4.7 / 5  
volgens 78 resensies
Lees regte resensies van Myoli Strand van 78 geverifieerde gaste.
Indien jy Myoli Strand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Myoli Strand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Myoli Strand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Myoli Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Myoli Strand Akkommodasie

24 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Myoli Strand

Myoli Beach Lodge is in Sedgefield, Wes-Kaap geleë en is stapafstand vanaf die bekende Gericke se Punt en getypoele. Hierdie warm, pragtige selfsorgstrandhuis het 'n Afrika-styl en bied 6 chalets, 1 selfsorg-woons...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Myoli Strand

122 at Shearwater on Sea is 'n losstaande woonstel in 'n lieflike kompleks in Myoli Beach, net 'n hanetreetjie vanaf een van die mooiste kuslyne en strande in die Goukamma-area. Myoli Beach is in Sedgefield op die T...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Myoli Strand

Kiewietjie Cottages skuil in die kusdorpie Sedgefield op die Tuinroete tussen George en Knysna. Verblyf beskik oor 3 selfsorg-eenhede. Eenheid 1 en 2 het 'n uitsig oor die lagoon, maar ongelukkig nie die derde eenh...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Myoli Strand

PiliPili Beach Cabanas is op die strandfront in Sedgefield geleë. Hiér kan gaste 30 km se ongerepte strande, die riviermonding en Sedgefield self verken. Dié dorp is halfpad tussen Knysna en George geleë. Gerie...

35% af Langtermyn-verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR800
R520
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Myoli Strand

Shearwater 106 is 'n knus selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Myoli Strand, Sedgefield en dis net 130 m van die strand af. Die grondverdiepingwoonstel het 'n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n ko...

60% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 500
R600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Myoli Strand

Die Kuierhuis bied gehate-slaapplek aan 6 gaste. Dit is 'n onafhanklike, aparte eenheid in Sedgefield en is naby talle winkels, restaurante en besienswaardighede. Die woning is smaakvol versier en beskik oor 3 slaa...

Vanaf
R900
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Myoli Strand

Loerie Cottage is 'n selfsorg-vakansiehuis op 'n heuwel in Sedgefield. Die huis het lieflike uitsigte oor die Sedgefield-strandmeer en die see in die verte vanuit die agterplaas. Dit is volledig gemeubileer en het ...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Myoli Strand

The Gull bied 2 selfsorg-eenhede in Myoli Beach in Sedgefield. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek na aan die strand en ander besienswaardighede langs die Tuinroete. Verblyf is beskikbaar ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Myoli Strand

Eagle's Rest on Sea bied selfsorg-eenhede en is op die eienaar se perseel in Myoli Beach geleë. Dis in Sedgefield en bied privaat toegang tot die strand, ideaal vir 'n gesin of groep wat op soek is na gerieflike ve...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Myoli Strand

Shearwater On Sea is naby Myolistrand in die kusdorpie Sedgefield. Hierdie gerieflike selfsorgoord bied vir besoekers die geleentheid om die Tuinroete te verken en is ideaal vir gesinne wat gehaltetyd saam wil deurb...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Myoli Strand akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Sedgefield blad indien jy na meer Sedgefield akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]