Geverifieerde Resensie

Namaqualand

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Namaqualand bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1078 resensies.

Springbok, Namakwaland

Daisy Country Lodge

"Interessante toeristebestemming."

McDougallsbaai, Namakwaland

Richtersveld Experience Lodge

"As jy hou van 'n baie "relaxed" omgewing en mense, gaan gerus. Uitsig oor die baai is verrassend mooi in kontras met die landskap waardeur mens ry om daar te kom. "

Namakwaland

Okiep Country Hotel

"Ongelooflik. Sal weer kom as die Namakwaland in blom is."

McDougallsbaai, Namakwaland

Dis Al! Akkommodasie

"Verassend! Sal die plek aanbeveel."

Springbok, Namakwaland

Nama White Guesthouse

"We liked Springbok from first sight. It is a real oasis in the desert with good infrastructure. It's a secure, friendly little town."

McDougallsbaai, Namakwaland

Dis Al! Akkommodasie

"McDougallsbaai is 'n moet vir enige Suid Afrikaner en toeris wat ons land besoek - dit is 'n absolute juweel wat 'n persoon terugneem na hoe om te rus en skoonheid in sy suiwerste vorm te ervaar. Dit gaan moelik wees om weer so n vakansie gevoel op n ander bestemming te ondervind. Die mense is vriendelik en opreg en die diens waar ook al ons gegaan het was besonders. Mooi in sy mooiste vorm! "

McDougallsbaai, Namakwaland

Peaceful Place

"Very neat and beautiful sea views."

Springbok, Namakwaland

Undulata Country Lodge

"Een van die oulikste en mooiste dorpies wat ons in 'n lang tyd gesien het. Net jammer ons kon nie Springbokvleis geëet het nie."

McDougallsbaai, Namakwaland

Dis Al! Akkommodasie

"Dit is 'n heerlike plek om weer rustig te word."

McDougallsbaai, Namakwaland

Dis Al! Akkommodasie

"Die SPAR op Port Nolloth het voorraad, maar maak vroegerig toe. "

Springbok, Namakwaland

Kleinplasie Guesthouse

"Lekker om van Springbok as basis die streek te verken. 'n Netjiese dorp met goeie fasiliteite."

McDougallsbaai, Namakwaland

Richtersveld Experience Lodge

"McDougallsbaai is 'n pragtige vakansiedorpie. Die woonstelletjie waarin ons gebly het is baie klein, maar was voldoende vir een nag."

McDougallsbaai, Namakwaland

Dis Al! Akkommodasie

"Die water-voorsiening is beslis onder druk gedurende Desember. "

Springbok, Namakwaland

Springbok Apartments

"Wat 'n pragtige dorpie. Beslis 'n plekkie om langer as een nag te vertoef."

Springbok, Namakwaland

Springbok Inn

"Interessante plek om Namakwaland se natuur en kultuur te bewonder."

Springbok, Namakwaland

Kliprand Guesthouse

"Besoek gerus Springbok."

Springbok, Namakwaland

Sperrgebiet Lodge

"Pragtige plek wat baie besig kan raak, maar die mense is uiters vriendelik en hulpvaardig."

Namakwaland

Jakkalswater Gasteplaas

"Natuurskoon na ons hart. "

Namakwaland

Okiep Country Hotel

"Ons het die rustigheid geniet. Buiteseisoen is daar nie baie bedrywighede nie. 'n Hele paar van die plekke op ons lys was toe by Van Rjinsdorp en Garries. Op Citrusdal was dit moeilik om op Sondagaand 'n eetplek te kry. Fryers Cove was nie Vrydagaand oop nie en ons moes 17:00 omdraai om 'n ander eetplek op Doringbaai te gaan soek tydens binneseisoen. Ons het nogtans sowat 80% kon doen wat ons beplan het en dit was die moeite en die afstand werd."

Kamieskroon, Namakwaland

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"Klein dorpie in die middel van Namakwaland met uitsonderlile natuurskoon."

Namakwaland

Verbe Farm - Letjie's House

"Namakwaland is beeldskoon. Ek wens ek was 'n Namakwalanner! Hehe, wil iemand van Namakwaland nie my asb. aanneem nie?"

Kamieskroon, Namakwaland

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"'n Tipiese klein plattelandse dorpie vir rustigheid. Sal bietjie meer eetplekkies waardeer het."

McDougallsbaai, Namakwaland

Richtersveld Experience Lodge

"Unfortunately Port Nolleth was extremely cold that night and so was the room."

Springbok, Namakwaland

Springbok Inn

"Great centre to be based at to visit the flower areas in the Northern section of Namaqualand."

Kamieskroon, Namakwaland

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"Dit is 'n goeie bestemming vir besigtigingstoere in die omgewing. Die Namakwa Nasionale park se skilpadroete begin nie ver hiervandaan nie. Ons het ook die roete oor die Kamiesbergpas na Leliefontein en die Studerspas verken. Verder is dit ook nie ver van plekke soos Garies, Hondeklipbaai en Springbok nie."

Springbok, Namakwaland

Sperrgebiet Lodge

"Springbok was regtig die verrassing van die reis. Groen en pragtig. Nie aan te veel mense vertel nie."

Blad
Blad 31 - Wys 901 tot 930
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang