Verified Reviews

Namaqualand

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Namaqualand

Rated 4.3 out of 5 based on 1074 reviews.

Springbok, Namaqualand

Springbok Inn

"Alles het 'n blywende indruk op ons gemaak om te koester en te onthou. Dit was die moeite werd."

Springbok, Namaqualand

Springbok Inn

"Dit is 'n pragtige deel van ons land. Ek weet nie of daar baie is om te doen nie so ek weet nie of dit 'n toeristebestemming is nie, maar om daar deur te beweeg vir 'n dagreis is beslis die moeite werd."

Kamieskroon, Namaqualand

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"Kamieskroon is die ideale omgewing om Namakwaland se blomme te sien, maar selfs al is daar geen blomme, soos die tyd toe ons daar was, is dit steeds 'n besonderse omgewing wat baie vir die toeris bied. "

Kamieskroon, Namaqualand

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"Unfortunately there were no flowers in the area, even though it was early spring, due to the absence of the seasonal rain. Nevertheless, this was our first trip to this area and, as such, enjoyed the (long) road trip and scenery. Maybe next time when the flowers appear we will visit again."

Mc Dougalls Bay, Namaqualand

Dis Al! Akkommodasie

"Mc Dougallsbaai het ons verras, heerlik stil en veilig met pragtige rotsriwwe en na genoeg aan plekke soos Oranjeriviermond en Kleinzee, "

Namaqualand

Grootvalleij Farm - Kliphuisie

"One cannot order the flowers to bloom on command. We did not see flowers in the area of Kamieskroon, maybe next time."

Namaqualand

Jakkalswater Gasteplaas

"Die Namakwaland het 'n besonderse bekoring met sy rotsformasies, kokerbome en ryk plantlewe. Jy kan hom net werklik geniet as jy stilhou en kyk. Pragtige lelies en miniatuur blomme versier die grond terwyl die veld in 'n blommeprag uitbreek as dit 'n goeie reënjaar is. Maar selfs in droogte tye bly dit 'n plek waar jou binneste tot rus kom"

Kamieskroon, Namaqualand

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"Als de bloemen er zijn is het er fantastisch!"

Springbok, Namaqualand

Sperrgebiet Lodge

"Daar was nie een blom nie! En dit raak vreeslik koud in die aande."

Mc Dougalls Bay, Namaqualand

Dis Al! Akkommodasie

"Mc Dougalls Bay is great. "

Namaqualand

Brandrivier

"We were very disappointed with the roadside litter, especially in Okiep and Concordia."

Springbok, Namaqualand

Namakwa Chalets

"Sal nie onder ons top 20 inkom nie."

Namaqualand

Okiep Country Hotel

"Ons was op toer met die doel om te gaan blomme kyk, maar helaas was daar geen blomme hierdie jaar nie. Sal dit weer aanpak indien dit weer mooi sal wees na goeie reën. Dit was nogtans mooi!"

Springbok, Namaqualand

Sperrgebiet Lodge

"Die dorp sukkel maar soos al die dorpe in die platteland en dis sigbaar. Die dorp kom effe onversorgd voor, hoewel die strate skoon was."

Namaqualand

Jakkalswater Gasteplaas

"Jammer oor die swak blomseisoen maar daar is eintlik baie meer as net blomme. Sal beslis weer kom."

Springbok, Namaqualand

Nama White Guesthouse

"Dis uniek, gasvry en vir seker nie die stad nie. Daar is 'n rustigheid wat mens sommer kan aanvoel. "

Springbok, Namaqualand

Namakwa Chalets

"Baie mooi area. Pragtig geleë tussen berge met 'n ongelooflike uitsig. "

Kamieskroon, Namaqualand

Verbe Caravan Park

"Blomme in 2017 ongelukkig baie skaars as gevolg van droogte. Hoop volgende jaar is beter!"

Springbok, Namaqualand

Nama White Guesthouse

"Pragtige klein dorpie met al die nodige winkels. Maklike toegangsroetes."

Namaqualand

Grootvalleij Farm - Sonvanger

"A different and vast place to visit and explore. Saw some amazing things off the beaten track in the mountains. "

Namaqualand

Grootvalleij Farm - Kliphuisie

"Daar is 'n behoefte aan akkurate inligting oor waar blomme te sien is in die blommeseisoen. Die Weskus blommelyn is nie voldoende, hulle konsentreer op die suidelike dele. Mag Namakwaland gou goeie reën kry! Net die dapperste blommetjies kon die droogte 'oorwin' in 2017."

Mc Dougalls Bay, Namaqualand

Dis Al! Akkommodasie

"Kan ek volgende keer "warm weer" saam met die bespreking aanvra?"

Mc Dougalls Bay, Namaqualand

Peaceful Place

"Baie goed. Die weer is maar altyd 'n faktor aan die Weskus."

Springbok, Namaqualand

Elkoweru & Kliprand Guest House

"Springbok is ideaal geleë vir 'n besoek aan Namakwaland. Verskeie dagritte kan gemaklik na Port Nolloth, Skilpad Natuurreservaat en ander omliggende gebiede geneem word."

Kamieskroon, Namaqualand

Kroon Lodge

"Kamieskroon is klein met beperkte fasiliteite maar is goed geleë vir die Namakwaland blomme."

Kamieskroon, Namaqualand

Verbe Farm - Letjie's House

"Ons het lekker eetplekkie gesoek wat nie net koek en brood bedien nie."

Kamieskroon, Namaqualand

Kroon Lodge

"Berge en grondpaaie in die omgewing maak op vir geen blomme! Stil en rustig daar!"

Page
Page 29 - Showing 841 to 870
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers