Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (32)
B&Bs (3)
Wildsplase (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (24)

Resensies van Nieu-Bethesda

4.6 / 5  
volgens 402 resensies
Lees regte resensies van Nieu-Bethesda van 402 geverifieerde gaste.
Indien jy Nieu-Bethesda besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Nieu-Bethesda.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nieu-Bethesda selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Nieu-Bethesda Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Nieu-Bethesda Selfsorg-eenhede

24 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nieu-Bethesda

Die Kapokbosskuur is in die sonderlinge dorpie Nieu-Bethesda in die Oos-Kaap geleë. Die eenheid is 'n ou rousteen skuur wat in 'n unieke en knus kothuis met moderne geriewe omskep is. Di§ oopplan-eenheid bied sla...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nieu-Bethesda

Furrows Lodge is in Nieu-Bethesda in 'n klein populierwoud met 'n uitsig op Kompasberg. Ons bied 'n rustige wegbreek aan sakereisigers of vakansiegangers. Ongelukkig word geen kinders onder 10 jaar of troeteldiere t...

25% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 350
R1 013
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Nieu-Bethesda

Compass View is 'n selfsorg-eenheid in 'n Karooplaas-styl in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap. Dis oorkant The Village Inn restaurant. Die eenheid bied slaapplek aan 5 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-be...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nieu-Bethesda

Meerkat is 'n gerieflike selfsorg-eenheid in die bekoorlike Oos-Kaapse dorpie, Nieu-Bethesda. Besoekers het 'n heerlike privaat tuin, veilige parkeerplek op die perseel en 'n buite-braaiplek. Daar is pragtige uits...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nieu-Bethesda

Simone's Cottage is 'n knus selfsorgkothuis in die bekoorlike dorpie, Nieu-Bethesda. Dit is die ideale toevlugsoord vir paartjies wat opsoek is na 'n romantiese wegbreekkans. Nieu-Bethesda is minder as 60 km van Gra...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nieu-Bethesda

Die Water Tower is 'n ronde dubbelverdiepinghuis met 'n interessante verlede en is in 'n pragtige tuin in die hartjie van Nieu-Bethesda geleë. Hierdie sonderlinge dorpie bied verskeie restaurante en koffiewinkels. ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nieu-Bethesda

Country Cottages bied rustige verblyf in die dorpie Nieu-Bethesda in die Karoo. Die winkels, restaurante en die beroemde Uilhuis is maklik van dié eenhede af bereikbaar. Die 2 selfsorg gesinseenhede het elk slaapp...

Vanaf
R2 900
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Nieu-Bethesda

Owl Nest House is in die buitewyke van die kunstenaarsdorpie Nieu-Bethesda, 'n Karoo-dorpie wat deur plase, boorde en berge omring word. Die verblyf is net 300 m van die bekende Uilhuis af en bied 'n praktiese, mode...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nieu-Bethesda

Doornberg Gasteplaas is 'n ou, gevestigde produserende plaas in die Karoo. Die plaas is 9 km vanaf die dorpie Nieu-Bethesda in die Oos-Kaap. Die plaashuis is weggesteek tussen 200 jaar oue eikebome en is ideaal vir ...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nieu-Bethesda

Rustpunt is in die buitewyke van die Karoo-dorp, Nieu-Bethesda, aan die voet van die Compassberg geleë. Dié eiendom is net 450 m vanaf die hoofpad met verskeie winkels en galerye. Verblyf word in 'n selfsorgkothui...

Vanaf
R2 190
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Nieu-Bethesda

Klein Geluk Nieu Bethesda is 'n privaat en rustige wegbreekplek vir alle reisigers. Dié oorspronklike Karoo-kothuis aan die voet van die berg in Nieu-Bethesda dateer uit 1877 en spog met afgewitte kleimure volgens ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nieu-Bethesda

Starry Nights Guest House is in die lieflike dorpie Nieu-Bethesda geleë en spog met dramatiese uitsigte en sonsondergange oor die ikoniese Kompasberg en die omgewing. Die gastehuis het 3 selfsorg-eenhede met stoe...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Nieu-Bethesda

Nieu-Zebra is geleë in die hartjie van die unieke dorpie Nieu-Bethesda, die tuisdorp van Helen Martin se wêreldbekende Uilhuis. Hierdie skilderagtige dorpie is in die groen vallei aan die voet van die Sneeuberge, ...

Vanaf
R220
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nieu-Bethesda

Die Owl House Backpackers is 'n stil, knus tuiste in 'n tuin in Nieu-Bethesda wat sy vorige bestaan as Boeddhiste-meditasiesentrum weerspieël. Daar is slaapplek vir 18 gaste en troeteldiere is welkom indien vooraf ...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Nieu-Bethesda

Nagenoeg bied heerlike, ontspanne Karoo-verblyf vir 'n groep of gesin van 6 in Nieu-Bethesda. Die huis is vir selfsorg toegerus en het 3 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n bad deel. 2 kamers het dubbelbeddens en di...

Vanaf
R700
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Nieu-Bethesda

Country Accommodation is in die dorpie Nieu-Bethesda geleë en is naby verskeie besienswaardighede in die dorp. Dié rustieke oopplan-eenheid het slaapplek vir 4 gaste en het 'n oopplan-leefarea, -kombuisie en -sla...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nieu-Bethesda

Two Owls Guest House and Cottage is in Nieu-Bethesda en bied ouwêreldse bekoring met moderne geriewe. Gerieflike selfsorgverblyf is beskikbaar in 'n gastehuis en 'n kothuis. Die gastehuis het 2 slaapkamers, 'n ba...

Vanaf
R1 850
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Nieu-Bethesda

Cottage at die Waenhuis is 'n ongekunstelde, maar tog romantiese, stylvolle kothuis langs Die Waenhuis Venue en Restaurant in Nieu-Bethesda. Die kothuis bied pragtige uitsigte en is naby verskeie staproetes, restaur...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nieu-Bethesda

Shepherd's Cottage is in Nieu-Bethesda geleë en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of sakereisiger. Dit is naby Nieu-Bethesda se winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die kothuis het 1 slaapkamer...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nieu-Bethesda

House No.1 bied gerieflike verblyf in 'n opgeknapte selfsorghuis en 'n tuinkothuis in die hartjie van Nieu-Bethesda. Die perseel is reg langsaan 'n uitstekende boekwinkel en net 350 m van die Uilhuis af. Die huis ...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 20

Welkom by die Nieu-Bethesda selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Nieu-Bethesda akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Nieu-Bethesda akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za