Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 3953 resensies.
"Ons het dit buite seisoen geniet, maar ek dink dit kan nogal besig raak in hoë seisoen. Maar, dit bied alles wat jy graag wil hê."
"Baie oulike plekkies. See se water is heerlik. Die humiditeit en hitte is soms erg, dan help dit as die plekke lugverkoeling en/of swembaddens het."
"Pasop vir die graswalle wat see toe lei. Dit kan enkels breek. Daar kan gerus gekyk word om die strandareas meer bereikbaar te maak."
"The beaches, restaurants and shops were all so amazing. The Spar offered a divine service of transporting you and your shopping right to the door. An excellent location for a holiday."
"St Lucia is pleasant enough with beautiful sand beaches. Most of the facilities seem a bit run-down though."
"Ons love St Lucia, dis vir seker my gunsteling vakansiebestemming."
Richardsbaai, Ontsnap Uit Durban
Springer Lodge"The Alkantstrand with the dolphin platform is nice."
"Ballito het 'n pragtige lang strandfront met 'n houtpaadjie vir lekker stap en bankies om net na die see te kyk. Die strande is redelik skoon en ons het lekker geswem by Willard Beach. Daar is ook 'n groot rotspoel naby die restaurante. Ons het lekker geëet by Nikoz en daar is ook seekosrestaurante. Daar is 'n nuwe groot winkelsentrum by die aansluiting by die N2. King Shaka lughawe is net 20 minute weg."