Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 4203 reviews.
Port Edward, Escape From Durban
Rockview Guest House"Die restaurante is regtig te min en maak vroeg toe in die aand."
"Ballito is 'n uitstekende plek om 'n seevakansie te hou. Daar is iets van alles. Ons het ook veilig gevoel in Ballito!"
Port Shepstone, Escape From Durban
Umkhomo Place, Mangrove Beach Estate"It's a place one can enjoy to be. "
Port Edward, Escape From Durban
Rock Cod House"Port Edward is the best place to relax from a stressful day."
"Dit is baie jammer dat ons nie op die strand mag gewees het nie. Ons het dit nie geweet voor ons bespreking gemaak het nie. Die strand is letterlik oorkant die paadjie en ons moes ry na 'n oop (vuil) strand toe om te kon swem. Ons sou graag op Umhlanga se skoon strand wou kuier."
Port Edward, Escape From Durban
Sea Breeze self-catering Accommodation"Our overall stay was very pleasant and will definitely be back."
"Isimangaliso park aan westekant van meer was 'n teleurstelling a.g.v. min diere wat ons gesien het. Park beperk jou met 'n vasgestelde roete wat jy slegs kan ry wat 'n groot deel van die park uitsluit wat jy glad nie kan of mag ry nie. Het darem 'n trop buffels gesien wat 'n hoogtepunt was. A.g.v. die teleurstelling het ons besluit om nie eens die oostelike deel te doen nie. Bootklub en Barraca restaurante se kos was kwaliteit en aan te beveel."
"It's a stunning place, for holidays, everything is closed by, we will definitely come back."
Hibberdene, Escape From Durban
Miami Vakansie Woonstel"Mooi plekkie, maar het baie agteruit gegaan."
"Nog steeds 'n lekker plek om te besoek, daar is baie om te doen. Voel net nie meer heeltemal so veilig nie."