Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 4203 reviews.
"Margate is 'n rustige plek en die mense is vriendelik. Selfs die motoriste is bedagsaam op die pad."
"St. Lucia is a great holiday place, very tranquil, peaceful and restful. We've been on the boat ride, toured the nature reserve and had a good time at the beach, also caught some fish. This has been a good break from our usual day to day activities. We were very enclosed with covid-19 lockdown. This holiday did refresh and energize us."
Southbroom, Escape From Durban
San Lameer Villa 2516"Soutbroom is 'n lekker toeriste bestemming. Ongelukkig is daar in die area nogal min restaurante om van te kies. Ons dink dat baie restaurante ook toegemaak is a.g.v Covid19. Andersins is dit 'n lekker stil gebied op die Suidkus."
"Umdloti is 'n oulike kusdorp. Strande is mooi en skoon en die kinders het dit baie geniet dat die woonstel reg oorkant die strand was. Sal beslis weer in Umdloti vakansie gaan hou."
"Baie wild en seekoeie in die strate in die aand. Baie vir kinders om te doen en die strande is mooi skoon en veilig."
Port Shepstone, Escape From Durban
Ocean's Paradise Beach Cottage"Strande was skoon (die kant waar ons gewoon het). Als gehad wat ons benodig het (winkel gewys). Shelley Beach was net om die draai. Baie lekker area."
"Margate itself has declined and I don't feel safe there. The surrounding areas are still well-kept and safe. The municipality really needs to do something about the potholes which seem to be getting worse and worse every time I go there."
"Waterberry is absoluut puik. Hops is gesellig en billik. Fianna net so lekker Strande is daar groot keuse."
Port Shepstone, Escape From Durban
Jacobs Cottage by the Ocean"Geen binnehuise aktiwiteite om kinders besig te hou as dit reën nie."
"Baie jammer dat google die mond nog as oop wys maar in werklikheid het dit lankal weer toegespoel."
"Skoon en netjiese dorp. Het nêrens onveilig gevoel nie. Mense is oor die algemeen vriendelik en mens kan alles kry wat jy nodig het. Die enigste nadeel is dat die see uit die oog uit is."
Pietermaritzburg, Escape From Durban
Ascot Bush Lodge"Ons is nie self mal oor Pietermaritzburg nie, ons was daar vir 'n skoolkriekettoer."