Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5311 reviews.
Parys, Escape From Johannesburg
Pillow Place"The shops and restaurants we visited were obviously run by people that had a passion to serve their customers in a friendly and efficient manner, we had a super break from the city."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
A Tapestry Garden Guest House"Gastehuise moet miskien net aandui dat hulle na aan die Universiteit is. Ons bespreek die afgelope 4 jaar verblyf in Potch om ons dogter wat 'n student is te besoek en sou net graag verblyf wou hê na aan die Universiteit. Dit is miskien net raad vir gastehuise om miskien voorsiening te maak vir ouers wat hulle kinders besoek."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Baie goeie waarde vir geld in Gauteng sonder dat jy te ver hoef te ry vir die Groot 5! Al die Dinokeng-staf is vriendelik en hulpvaardig."
Parys, Escape From Johannesburg
Rotary Place"Parys is 'n oulike klein dorpie, ons geniet altyd Parys."
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Lethula"It was very hot so we did not see any wild life."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Sugarbush Hill Country Cottages"Het die nuwe groot shopping mall in Rustenburg geniet."
Parys, Escape From Johannesburg
Rotary Place"What a nice and peaceful town and we're definitely coming back to Parys for future holidays."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Chateau la Mer Exclusive Guesthouse"Baie lekker dorp om vir 'n naweek te besoek, maar was geskok om die toestand van die dam te sien. Byna die helfte is toegegroei. Daar moet dringend iets aan gedoen word."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Waarom Krugerwildtuin toe ry? Dinokeng is net om die draai."
Parys, Escape From Johannesburg
Rose Acres Guest House"Pragtige dorpie. Eerste keer wat ons daar was en het dit baie geniet. Was spyt dat ons net een aand oorgeslaap het."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Adato Guest House"Potchefstroom rustiger kalm plek om te besoek."
Parys, Escape From Johannesburg
Speranza"Die verwaarlosing van die paaie in Parys is 'n skande. Iemand sal êrens iets daaraan moet doen. Veral in die woongebiede."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Petronella Guest House"An upgrade on their road maintenance is needed. Otherwise it is a great town."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Teleurgesteld in die veskeidenheid wild wat ons kon sien met ons ritte Vrydagmiddag, Saterdagoggend en middag en Sondagoggend - Volop zebra en blouwildebeeste. Reservaat ook buitensporig duur in vergelyking met ander wildreservate in RSA tov permit per dag en betaling per persoon en voertuig."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Hartbeespoortdam Lodge"Beautiful area, enjoyed hiking and spa treatment."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Mooiplasie Bush Camp"So close to home and yet it feels as though one is miles away in the middle of the bush. It's my favourite weekend break destination."
Parys, Escape From Johannesburg
La Belle Guesthouse Parys"Net baie jammer oor die beurtkrag en dan gepaardgaande waterprobleme. Parys kan 'n juweel van 'n naweek-wegbreekbestemming wees, maar dis duidelik dat die plaaslike munisipaliteit nie genoeg doen om dit tot sy reg te laat kom nie."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
ATKV Buffelspoort"Lovely place with plenty of additional family activities."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Berlin"Die paaie is vol slag gate en regtig nie 'n plesier nie. Maar die mense was vriendelik en alles binne vinnige bereik."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
OuKlip Game Lodge"You have to go for a guided hike. It was unbelievably awesome. My husband and I loved it. We will definitely do it again."