Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15622 reviews.
Hermanus, Escape From Cape Town
Windsor Hotel Hermanus"'n Kenmerk vir ons was die algemene netheid van dorp."
Paternoster, Escape From Cape Town
Waves"Die strand en see is pragtig. Net jammer dat die mense wat mossels en kreef verkoop mens nogals kan lastig val. Die feit dat jy met die intrap-slag gewaarsku word teen moontlike inbrake en diefstal is kommerwekkend. Maar anders as dit, lieflike en rustige bestemming met pragtige blou see."
Paternoster, Escape From Cape Town
Just Rest"'n Baie mooi kusdorpie, maar as jy soontoe gaan vir 'n vakansie is dit regtig net om te rus want daar is nie veel anders om te doen nie."
Swellendam, Escape From Cape Town
Eenuurkop Guest Farm"Die kinders en grootmense het Fairy Sanctuary baie geniet. Daar is baie te sien en besoek in Swellendam. Ons kon nie by alles uitkom nie."
McGregor, Escape From Cape Town
Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1"Eseltjiesrus se donkies maak mens se hart sag! Lord's wyne en McGregor wyne was net so lekker. Vriendelike mense, ons kom weer."
Franskraal, Escape From Cape Town
Perriwinkle Self-catering Accommodation"Very limited choice of restaurants - a coffee shop like at De Kelders would have been nice, but I found it too late! However, the seafood at The Boathouse Restaurant was fresh and excellent! Tourist information office has interesting and informative exhibits and very friendly service."
Paternoster, Escape From Cape Town
Aloha 3"Ongelukkig oorgekommersialiseerd geword en lui plaaslike besigheidsmense wat die toeris probeer uitbuit met substandaard goedere!"
Gansbaai, Escape From Cape Town
Oom Piet Accommodation"Oom Piet se plek is uitstaande in Gansbaai. Als wat nodig is was in Gansbaai."
McGregor, Escape From Cape Town
Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1"Mal oor die vriendelike mense."
Montagu, Escape From Cape Town
Mimosa Lodge"I love going to Montagu, I have been going for 3 years now. My children also love it. It is tranquil and has a lot to offer families with children."
"Wonderlike wynplase om te besoek, Almenkerk & Paul Wallace. Persoonlike aanslag by Paul Wallace soos lanklaas beleef."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Hangnes @ Boskloof Swemgat"For people with not a 4x4 car just note that lots of roads in the Cederberg area are gravel roads specially difficult if you want to go to small villages like Wuppertal (not worth the long drive there)."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Raptor Rise Farm"Die waterval was vir ons die hoogtepunt. Goeie museums. Bietjie gesukkel om inligting aanlyn te vind oor van die plekke."
Montagu, Escape From Cape Town
Klein Nektar Wine & Olive Estate"Pragtige dorp! Skoon! Vriendelike mense en plek om mens se batterye te herlaai."
Hermanus, Escape From Cape Town
Bayview 104"Uitstekende vakansiebestemming! 'n Verskeidenheid van dinge om te doen en te sien, rustige omgewing."
Barrydale, Escape From Cape Town
Barrydale Karoo - Boutique Hotel"Lekker geëet by die Bistro Blues Restaurant."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
620 Anne Road Pringle Bay"Pragtige strand vlak by Bettiesbaai en Hermanus."
De Kelders, Escape From Cape Town
Whalescape"Lekker plattelands en nie te ver van geriewe af nie - baie om te sien in omgewing!"
Stellenbosch Central, Escape From Cape Town
Boschhuis Apartments – Stellenbosch"'n Unieke omgewing en spesiale atmosfeer met heerlike restaurante, interessante winkels en kunsgalerye. By dit alles 'n wonderlike botaniese tuin alles loopafstand!"
Hermanus, Escape From Cape Town
Misty Waves Boutique Hotel"Hermanus glo ek spreek vir homself, dis ooglopend aan die voorkoms van die area. "
Stellenbosch Central, Escape From Cape Town
Eendracht Hotel"Ek sal weer en weer terugkom, ons beplan alweer ons volgende wegbreek."