Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (148)
B&Bs (17)
Wildsplase (5)
Hotelle (5)
Gastehuise (27)
Selfsorg-eenhede (94)

Resensies van Oudtshoorn

4.6 / 5  
volgens 882 resensies
Lees regte resensies van Oudtshoorn van 882 geverifieerde gaste.
Indien jy Oudtshoorn besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Oudtshoorn.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oudtshoorn akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Oudtshoorn Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oudtshoorn Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oudtshoorn

Eagles Rest Oudtshoorn is 'n groot, gerieflike gastekamer met 'n privaat ingang op 'n privaat erf in Oudtshoorn. Oudtshoorn is die wêreld se volstruishoofstad en skuil in die Klein-Karoo tussen die Outeniekwa- en S...

Vanaf
R2 250
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Volmoed, Oudtshoorn

L'Origine Cottage is langs die R62 op 'n kleinhoewe net 14 km vanaf Oudtshoorn. Die eiendom is 17 km vanaf Ateljee Thijs Nel Gallery en 17 km vanaf Suspension Bridge. Dié kothuis het slaapplek vir 5 en beskik oor ...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oudtshoorn

El Dorado 106 bied moderne selfsorg-verblyf in die veilige El Dorado Village-kompleks in Oudtshoorn, 'n dorpie in die Wes-Kaap wat ook as die volstruishoofstad bekend staan. El Dorado 106 bied verblyf in 3 identie...

Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oudtshoorn

Pictures is in 'n woonbuurt van Oudtshoorn, die hartjie van die Klein Karoo, geleë. Ons is net soos jy afdraai van Roete 62 af en na aan die middedorp en vernaamste toeriste-besienswaardighede. Met ons hartlike en ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oudtshoorn

Pepper Tree Self Catering is in Oudtshoorn en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede wa...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Hotel in Oudtshoorn

Baron's Palace is 'n hotel in Oudtshoorn, wat tydens die wisseling van die eeu deur 'n ryk volstruisbaron gebou is. Die hotel bied groot lugtige kamers, houttrappe en kaggelvure in die wintermaande. Verblyf is bes...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Oudtshoorn

El Dorado 28 is 'n moderne selfsorghuis in die veilige El Dorado Village-kompleks in Oudtshoorn - 'n dorp in die Wes-Kaap wat as die volstruishoofstad bekend is. El Dorado 28 het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oudtshoorn

El Dorado 80 is 'n moderne selfsorghuis in die veilige El Dorado Village-kompleks in Oudtshoorn - 'n dorp in die Wes-Kaap wat as die volstruishoofstad bekend is. El Dorado 80 het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oudtshoorn

El Dorado 81 is 'n moderne selfsorghuis in die veilige El Dorado Village-kompleks in Oudtshoorn - 'n dorp in die Wes-Kaap wat as die volstruishoofstad bekend is. El Dorado 80 het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Oudtshoorn

Migeal se Huis is 'n plaashuis op 'n plaas tussen Oudtshoorn en De Rust op die N12. Oudtshoorn is sowat 10 km ver. Die plaashuis is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -le...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Tentekamp in Oudtshoorn

De Kraal Tent Accommodation is sowat 4,2 km buite Oudtshoorn geleë, op die pad wat na die Kangogrotte lei. Ons bied verblyf in 2 safari-tente, elk opgeslaan op 'n dek met die mooiste uitsigte van die omgewing. Da...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Oudtshoorn

El Dorado 9 is 'n moderne selfsorghuis in die veilige El Dorado Village-kompleks in Oudtshoorn - 'n dorp in die Wes-Kaap wat as die volstruishoofstad bekend is. El Dorado 9 het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2...

Vanaf
R1 520
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oudtshoorn

Altes Landhaus Country Lodge bied B&B-verblyf op 'n rustige, privaat plaas sowat 12 km vanaf Oudsthoorn. Die lodge is die ideale basis vanwaar gaste die area se besienswaardighede kan verken. Verblyf word in 10 ind...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Oudtshoorn

Volmoed Cottage is op 'n plaas net 10 km vanaf die prentjiemooi Klein Karoo-dorpie Oudtshoorn geleë. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapka...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oudtshoorn

Oudtshoorn word soms, met goeie rede, die toerismehoofstad van Suid-Afrika genoem. Die dorp is geseën met 'n wye verskeidenheid besienswaardighede en toerisme-aktiwiteite. Gaste kan die interessante volstruise, d...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 121 tot 135

Wanneer jy dink aan Oudtshoorn, is een van die eerste twee dinge wat by die meeste van ons se gedagtes opspring sekerlik volstruise en die jaarlikse Klein Karoo Nasionale Kunstefees. Maar die Volstruis-paradys bied baie meer as net dit. Die dorp het werklik iets vir almal se smaak, van 'n pragtige bergpas tot 'n interessante grot of twee. Wat van 'n kuiertjie by Sagmoedige Neelse se huis? Vir avontuurlikes is daar 'n staproete saam met wilde meerkatte, of 'n hokduik saam met krokodille... Kom kuier sommer die hele naweek. Loer hieronder vir heerlike opsies vir akkommodasie on Oudtshoorn.

Daar is talle interessanthede van hierdie dorp en omgewing waarvan min mense weet: Oudtshoorn is die grootste dorp in die Klein Karoo en staan bekend as die die volstruishoofstand van die wereld. Omdat dit die dorp met die meeste sonnige dae in Suid-Afrika is, kan besoekers talle reënvrye somersdae te wagte wees, selfs in die winter....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za