Indien jy Paarl besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Paarl.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paarl Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paarl accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Paarl akkommodasie
Bladsy 10 - 129 lekke plekke om te bly
Varswaterkloof is in die hartjie van die Kaapse Wynlande aan die voet van die berg geleë. Dit bied bekoorlike selfs...
Dalau on Main is op die eienaar se erf in die hartjie van die Paarl geleë en bied sentrale en gerieflike verblyf aa...
Paarl Self-Catering Cottage is 'n nuut opgeknapte losstaande kothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in...
Picardie Guest Farm is onder die Taalmonument geleë, teen die voet van die Paarlberg en bied gerieflike verblyf op ...
Alba House bied gehalte-B&B-verblyf met 'n 4 ster-gradering in die Paarl, 'n bekoorlike dorpie in die Kaapse Wynlan...
The Silhouette is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat in die La Roche-kompleks, Hoog-En-Droog, Paarl geleë is. Dit is ...
Sonvanger is in 'n stil woonbuurt in die Paarl geleë en bied selfsorgverblyf vir 4 gaste. Dit is ideaal vir ouers w...
The Skinny Expat bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Hoog-En-Droog, Paarl. Die woonstel is di...
OranjeMeul is 'n pragtige en stylvolle selfsorgvakansiehuis in die Paarl. Dit is die perfekte wegbreek-opsie vir 'n...