Indien jy Paarl besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Paarl.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paarl Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paarl accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Paarl akkommodasie
Bladsy 5 - 129 lekke plekke om te bly
Hierdie gastesuite met 'n sentrale ligging is hoog teen die hange van Paarlberg en is die perfekte basis vir gaste ...
The Vineyard Suites on Under Oakes is 'n nuwe, luukse gastehuis tussen die wingerde op 'n produserende wynplaas. Un...
Aloe Suite is 'n pragtige en knus eenheid in die prentjiemooie Paarl. Hierdie versteekte juweel bied rustige selfso...
Nine Oaks Self-catering Accommodation is in die noordelike deel van Paarl geleë, op die Agter Paarl-pad net 3,5 km ...
Hartebeeskraal House and Cottage is op 'n plaas aan die voet van die Klein-Drakensteinberge in die hartjie van die ...
Mountain Glimpse is aan die voet van Paarlberg en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 2 gaste. Dit is ideaal vir sa...
5 on Pieter Hugo is in die Paarl geleë en bied verblyf aan 'n paartjie, sakereisiger of gaste wat wil oornag. Dit i...
Sneeukop Mountain House is bo die wingerde in Paarl geleë en bied 'n 360 grade-uitsig op die berge en oor die fynbo...
Te Moi is in die prentjiemooi Paarl in die Kaapse Wynlande geleë. Dis ook naby die Cure Dagkliniek en die gewilde K...
Aan de Paarlberg is 'n bekoorlike gastehuis in Paarl en bied ruim, gerieflike verblyf met asemrowende uitsigte oor ...