Resensies van Paternoster

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Paternoster bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1607 resensies.
. - 5th January 2016
staying in Paternoster
Mooi plekkie en hou altyd daarvan om terug te gaan soontoe.
. - 5th January 2016
staying in Paternoster
Besighede buit mense uit met hul pryse. Pryse is soms onrealisties hoog veral vir die middelklas vakansieganger.
. - 4th January 2016
staying in Paternoster
Pragtige vakansiedorp.
. - 3rd January 2016
staying in Paternoster
Paternoster is an out of the way fishing town where you can get lost and away from the busy city life for a few days. Peak season requires timeous bookings for any meals. Great weather and tranquil environment.
. - 2nd January 2016
staying in Paternoster
Pragtige dorpie maar die strande is vuil baie vuil, plastiek, hoenderbene, en vuil gemors lê rond. Min asblikke in sig op strand. Die hoë misdaadgevalle maak my bekommerd.
. - 30th December 2015
staying in Paternoster
Het my hart verloor op die pragtige plekkie.....
. - 18th December 2015
staying in Paternoster
Wil vir ewig daar bly die atmosfeer is wonderlik. Almal gaaf en vriendelik. Kan kilometres op strand stap.
. - 10th December 2015
staying in Paternoster
Paternoster is so 'n pragtige vissersdorpie met volop kreef wat jy kan koop. Ongelukkig raak die bedelkultuur 'n probleem wat maar ook elders in die land is. Ons sal Paternoster beslis weer besoek. Daar is pragtige eetplekkies en snuisterywinkels.
. - 9th December 2015
staying in Paternoster
Lieflike Weskus dorpie.
. - 8th December 2015
staying in Paternoster
Baie lekker eet- en kuierplekke. Paternoster is skoon en lug is vars. Strande is skoon en veilig.
. - 4th December 2015
staying in Paternoster
Daar is meer as genoeg "charming" eetplekkies en die strand maak voorsiening vir lekker lang ente se stap.
. - 1st December 2015
staying in Paternoster
Very relaxing experience. Do make bookings for restaurants in advance, though.
. - 29th November 2015
staying in Paternoster
Altyd 'n groot voorreg om hier te kan kom uitspan!
. - 27th November 2015
staying in Paternoster
Lieflike, rustige bestemming. Ware voedsel vir die siel!
. - 26th November 2015
staying in Paternoster
Lekker rustige wegbreek van die besige stedelike gebiede.
. - 26th November 2015
staying in Paternoster
Fantasiese, rustige dorpie. Baie oulike en goeie restaurante. Altyd moeite werd om oor en oor die dorp te gaan besoek. Kreefverkopers en dronk plaaslike mense op straat is nog altyd 'n probleem."Petty crime" moet gestop word, dit gaan toerisme skade doen!
. - 26th November 2015
staying in Paternoster
Paternoster is nou propvol gastehuise en die pryse is hoog vir 'n baie gemiddelde plek. Sal nie sommer weer gaan nie.
. - 26th November 2015
staying in Paternoster
Ek en my vrou "LOVE" Paternoster. Ons bly in Nelspruit omgewing maar Paternoster is met elke besoek aan die Kaap vir ons 'n moet oorslaap vir 'n paar nagte.
. - 22nd November 2015
staying in Paternoster
Puik.
. - 20th November 2015
staying in Paternoster
Dit is 'n baie mooi plek, skoon en rustig.
. - 19th November 2015
staying in Paternoster
Pragtige dorpie met liefelike restaurante, die nimlike At Botha en die mooiste mooiste baai.
. - 16th November 2015
staying in Paternoster
Wonderlik - ek beplan al my volgende besoek.
. - 30th October 2015
staying in Paternoster
Paternoster has changed since my last visit 4 years ago, the change is not bad, with additional restuarants it creates employment and a choice of eateries, great stuff Paternoster!
. - 26th October 2015
staying in Paternoster
Beautiful town filled with plenty of coffee shops and restaurants; what a gorgeous setting!
. - 22nd October 2015
staying in Paternoster
Die weskus is 'n persoonlike gunsteling, daar is wienig ander toeriste bestemmings in Suid Afrika wat vergelyk vir 'n werklike wegbreek naweek, waar sielerus en natuurskoon die siel verkwik soos Paternoster.
. - 22nd October 2015
staying in Paternoster
Rustige dorpie, sal weer daarheen gaan. Hopelik langer volgende keer.
. - 22nd October 2015
staying in Paternoster
As jy wil wegbreek van die besige lewe is dit die plek om te gaan. Dinge is in eenvoud daar en mens mis soms die stilte.
. - 16th October 2015
staying in Paternoster
The Noisy Oyster Restaurant was puik, lekker geroosterde vis en calamari.
. - 14th October 2015
staying in Paternoster
Dit is 'n pragtige plekkie met soveel restaurante en aktiwiteite om van te kies. Love dit! Kan nie wag om terug te gaan nie.
. - 14th October 2015
staying in Paternoster
Is jou tas gepak?
. - 11th October 2015
staying in Paternoster
Dit was baie lekker, mense was gasvry gewees.
. - 8th October 2015
staying in Paternoster
If you want to relax and "get away from it all" this is the place. Oh and Reuben's is a must!
. - 8th October 2015
staying in Paternoster
Partenoster is 'n baie mooi plekkie en lekker vir net wegbreek!
. - 6th October 2015
staying in Paternoster
Dis 'n droomplekkie!
. - 1st October 2015
staying in Paternoster
Ideaal vir stil wegbreek en vir mense wat hulself kan vermaak.
. - 29th September 2015
staying in Paternoster
Ek is mal oor die plek! Sal 'n volle maand daar kan bly!
. - 28th September 2015
staying in Paternoster
Sien ons binnekort weer!
. - 10th September 2015
staying in Paternoster
Lekker wegbreekplek.
. - 10th September 2015
staying in Paternoster
Pragtige plek.
. - 7th September 2015
staying in Paternoster
Dis 'n pragtige dorpie en altyd 'n lekker gevoel om daar te bly.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]