Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (67)
B&Bs (7)
Gastehuise (17)
Selfsorg-eenhede (43)

Resensies van Plattekloof

4.4 / 5  
volgens 61 resensies
Lees regte resensies van Plattekloof van 61 geverifieerde gaste.
Indien jy Plattekloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Plattekloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Plattekloof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Plattekloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Plattekloof Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Plattekloof

50 on Theal B&B is in 'n stil residensiële woonbuurt in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë. 50 on Theal B&B bied 2 dubbelkamers in die eienaar se huis. Die kamers is ingerig met 'n dubbelbed in elk. Die...

Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Avondale, Plattekloof

Auriol's Guesthouse is in Avondale geleë. Gaste kan in die pragtige tuin ontspan en die swembad en braai-area geniet. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansieverblyf in Kaapstad. Die kaggel skep 'n heerlike warm...

Vanaf
R1 616
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Plattekloof

Cape Town Views is 'n selfsorgwoonstel in Plattekloof, ’n voorstad van Kaapstad. Die woonstel is op die eienaar se eiendom en is ideaal geleë naby die wynplase in die noordelike voorstede. Hierdie woonstel is sm...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Plattekloof

42 on DF is in Parow-Noord geleë en bied gerieflike verblyf vir 'n enkelreisiger. Dis naby hospitale, 4 groot winkelsentrums en verskeie restaurante. Dié ateljeewoonstel beskik oor 'n enkelbed. Linne en handdoeke...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Plattekloof

Arukah Guesthouse is in die Plattekloof-heuwels geleë, en spog met 'n lieflike stoep en swembad met 'n uitsig oor die Moederstad en op Tafelberg in die verte. Dit is die ideale plek vir 'n kersligete omring met gro...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plattekloof

JR Accommodation bied selfsorgverblyf in Parow vir goeie waarde vir jou geld. Ons bied verblyf waar jy sal tuis voel vir 'n onvergeetlike besoek aan Kaapstad. Die woonstelle is in 'n stil, veilige area geleë met ...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plattekloof

Villa Candara is 'n Toskaanse herehuis wat een van die grootse eiendomme in die Plattekloof-area is en direk aan Tygerberg Natuurreservaat grens. Dié rustige, natuurligging bed asemrowende uitsigte oor Kaapstad en ...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plattekloof

Waikiki Villa is 'n selfsorgwoonstel in Kaapstad se Noordelike Voorstede. Dit is ideaal vir 'n vakansie of 'n sakereis omdat dit so sentraal geleë is met maklike toegang tot al die hoofpaaie wat na die middestad, d...

Vanaf
R594
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Plattekloof

The Islands 2-bedroom Apartment is 'n ruim selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Parow. Dis deel van die Tyger Classique-portefeulje wat verskeie selfsorgwoonstelle insluit. Dié kompleks is naby die N1, skole ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Plattekloof

Trixie Self Catering Apartment is op die eerste verdieping in 'n sekuriteitskompleks in Parow in Kaapstad geleë en word via trappe bereik. Die eenheid is naby GrandWest Casino en Entertainment World, Ratanga Juncti...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za