Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (57)
B&Bs (7)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (39)

Resensies van Plattekloof

4.5 / 5  
volgens 41 resensies
Lees regte resensies van Plattekloof van 41 geverifieerde gaste.
Indien jy Plattekloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Plattekloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Plattekloof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Plattekloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Plattekloof Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Plattekloof

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Franklin House is teen die voorheuwels van die Tygerberg Natuurreservaat geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel op die eienaar se woonerf. Die eenheid se ligging bied maklike toegang...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R495
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Monte Vista, Wes-Kaap

The Backyard bied verblyf in 'n gastekamer op die eienaar se eiendom in Monte Vista, 'n woonbuurt in Kaapstad wat aan Edgemead, Welgelegen, Plattekloof Glen en Goodwood grens. Die instansie is sentraal geleë sowat ...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Goodwood, Wes-Kaap

Lady Annie's Guesthouse is geleë in die Noordelike buurt van N1 City, Goodwood in Kaapstad. Lady Annie's is sentraal geleë van alle hoeke van die Kaapse Skiereiland, en ons roem onsself op die persoonlike aandag ...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Monte Vista, Wes-Kaap

Lizaris is 'n lieflike selfsorgeenheid vir 2 gaste in Monte Vista met ’n pragtige uitsig oor Tafelberg. Dié eenheid is oopplan en het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met stort en toilet, ’n haardro...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Goodwood, Wes-Kaap

N-One Self Catering bied selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 mense in Goodwood. Elke oopplan-eenheid is gerieflik ingerig en het 'n dubbelbed of enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Loevenstein, Wes-Kaap

Hilltop Guesthouse lê teen die hange van Tygerberg en bied uitsigte oor die manjifieke Kaap en panoramiese uitsigte op die Hottentots-Hollandberge. Die verblyf bestaan uit 10 eenhede, elkeen met 'n en suite-badkam...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Parow, Wes-Kaap

Tita's Thuis Verblijf is 'n selfsorgwoonstel in die noordelike voorstede van Kaapstad. Die woonstel is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers weens die sentrale ligging en maklike toegang tot alle hoofweë. Di...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Loevenstein, Wes-Kaap

Grace Place at Loevenstein is langs die Tygerberg Natuurreservaat geleë het pragtige uitsigte op die Bolandse berge. Tygervallei en Canal Walk Inkopiesentrums, die Velodrome en 'n paar vername hospitale is net sowa...

Vanaf
R710
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Protea Guest Accommodation bied verblyf in 'n gesogte sekuriteitskompleks in die Kaapse voorstad, Bellville. Dié landgoed is sentraal geleë, net 'n entjie se ry vanaf winkelsentrums, hospitale en restaurante. Ver...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Loevenstein, Wes-Kaap

Tyger Hills Guest House is in Loevenstein, 'n luukse buurt in Bellville, geleë. Dié 3 ster-gastehuis word deur die eienaar self bestuur. Gaste kan dus geriewe, afwerking en diens van hoogstaande gehalte verwag. Di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za