LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG

Geverifieerde Resensie

Pongolapoortdam

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pongolapoortdam bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 42 resensies.

Jozini, Pongolapoortdam

Jozini Tiger Lodge

"Ongelooflike natuurskoon!"

Jozini, Pongolapoortdam

Ghost Mountain Inn

"Die omgewing is nie watwonders as jy nie aan die georganiseerde aktiwiteite deelneem nie."

Jozini, Pongolapoortdam

Jozini Tiger Lodge

"Dagbesoekers het die swem oorskadu."

Jozini, Pongolapoortdam

Jozini Guesthouse

"Vir wat 'n mens kry is dit 'n bietjie duur, maar dit is die enigste, netjiese plek waar 'n mens kan oorslaap."

Jozini, Pongolapoortdam

Umziki Chalets

"Jozini dorp ongelukkig in 'n baie slegte toestand. Die damwal kan 'n uitmuntende toeristeaantrekking wees, maar geen sekuriteit of beheer nie."

Jozini, Pongolapoortdam

Nkonkoni Fishing Camp

"Perfekte plek om te rus en vir die wat hou van visvang is dit 'n ideale plek."

Jozini, Pongolapoortdam

Nkonkoni Fishing Camp

"Baie besige dorpie. Neem maar voorrade saam."

Pongolapoortdam

Pongola Tropical

"Beautiful scenery."

Pongolapoortdam

Tugam Game Farm

"Baie mooi natuur, maar baie warm."

Pongolapoortdam

Aber Jetz Guesthouse

"The dam is an amazing feature. We just drove around it. if you remain on Pongola's side it is neat and well kept. As you move over to Jozini the area around the dam becomes littered with rubbish and is very off putting to want to stay there. "

Pongolapoortdam

Aber Jetz Guesthouse

"Seeing the dam was really great. The town of Jozini by the dam was very busy but we did not feel unsafe even with the taxis and people around."

Pongolapoortdam

Cycad Rock Fishing Lodge

"Om deur Jozini te ry is 'n uitdaging wat baie kalmte en geduld verg op 'n Vrydagmiddag, maar dis die moeite werd."

Pongolapoortdam

Pongola Tropical

"Baie mooi en rustig."

Pongolapoortdam

Jozini Tiger Lodge

"Beautiful well kept dam with no litter and very friendly staff."

Pongolapoortdam

Nkonkoni Fishing Camp

"Beslis 'n vakansiebestemming!"

Pongolapoortdam

Jozini Guesthouse

"Baie vuil en besoedel naby dam se muur. Verkeer op die N2 uiters onveilig."

Pongolapoortdam

Mpeti Game Reserve

"Pongolapoortdam is 'n fantastiese bestemming! Dit is ongelooflik mooi daar en ons sal verseker weer na die area toe gaan."

Pongolapoortdam

Cycad Rock Fishing Lodge

"Dis mooi, maar dis al. As jy visvang, is dit seker lekkerder daar as toeris. Daar by die dam en village is dit maar bietjie van 'n gemorsspul, so mens kan maar stilhou, kyk en aanry."

Pongolapoortdam

Nkonkoni Fishing Camp

"As jy 'n visserman is gaan jy dit beslis geniet daar."

Pongolapoortdam

Mpeti Game Reserve

"Groot en pragtig."

Pongolapoortdam

Rosegarden Guesthouse

"Bly maar baie mooi en spesiale omgewing. O die lorries!"

Pongolapoortdam

Mvubu River Lodge

"Jammerte hul laat nie wildritte in eie voertuig toe nie."

Pongolapoortdam

Umziki Chalets

"Dis nie duidelik waar mens toegang kan kry tot die dam nie, maar mens kan dalk meer huiswerk doen om uit te vind."

Pongolapoortdam

Kastelein

"Gaan vang gereeld tiervis en jag ook in die omgewing. Een van my gunsteliingplekke!"

Blad
Wys 1 tot 30
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem