Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (47)
B&Bs (3)
Hotelle (2)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (41)

Resensies van Port Owen

4.5 / 5  
volgens 247 resensies
Lees regte resensies van Port Owen van 247 geverifieerde gaste.
Indien jy Port Owen besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Port Owen.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Port Owen selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Port Owen Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Port Owen Selfsorg-eenhede

41 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
25% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 000
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Owen

Flaminkevlei Waterfront bied 'n idilliese wegbreek aan die kus en die ligging teen die rivier is heerlik. Al die woonstelle front na die Bergrivier en die see, so gaste het pragtige uitsigte. Die ligging is ideaal v...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Port Owen

Eilandstyl is aan die oewer van die Bergrivier in 'n sekuriteitskompleks. Die huis het sy eie jetty met direkte toegang tot die kompleks se waterweë. Daar is 3 slaapkamers met en suite-badkamers, 'n volledig toege...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 550
R1 085
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Port Owen

Harbour Lights is in Port Owen in Velddrif geleë en bied gehalteverblyf met pragtige uitsigte oor die hawe. Die eenheid is naby verskeie restaurante, besienwaardighede en doendinge, sowel as die wit sandstrande van...

20% af Aanbod!
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Port Owen

Heron's Haven is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 4 gaste aan die oewer van die Bergrivier in Port Owen. Heron's Haven is op die grondvloer geleë, onder die eienaar se hoofhuis. Die eenheid beskik o...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Port Owen

Sleepers@8B is aan die oewer van die Bergrivier in Port Owen in die kusdorpie Velddrif geleë. Hierdie selfsorg-eenheid beskik oor 4 slaapkamers en 2½ badkamers. Die hoofslaapkamers onder, en bo, het 'n koningingr...

Vanaf
R8 200
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Port Owen

The Waterfront is 'n luukse gastehuis met lugversorging wat geskik is vir selfsorgverblyf. Dit is op die waterfront in die Port Owen Marina aan die Kaapse Weskus. Dié 5-ster verblyf beskik oor 3 slaapkamers, elk m...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Port Owen

Port Owen Self-catering is 'n tweeverdieping-eenheid op die Port Owen Marina, naby Velddrif, se waterfront. Ons is naby verskeie besienswaardighede soos die Weskus Nasionale Park, gholfbane, Weskus Fossielpark, Stom...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Port Owen

41 Port Owen is 'n ruim selfsorghuis vir 8 gaste in Port Owen. Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers met dubbelbeddens en badkamers met baddens en storte. Vier van die kamers is op die boonste verdiepi...

20% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Port Owen

Fisherman Cottage is 'n selfsorgkothuis in Velddrif langs die Bergrivier. Hier kan gaste 'n asemrowende sonsondergang van die stoep af geniet terwyl die braaivleisvuurtjie langsaan knetter of van die privaat jetty a...

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Port Owen

Lekker Weskus is 'n eksklusiewe waterfront-eiendom in Port Owen, sowat 145 km vanaf Kaapstad en etlike minute vanaf die vissersdorpie, Laaiplek. Die huis het 4 slaapkamers, 2 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Port Owen selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Port Owen akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Port Owen akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za