Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (271)
B&Bs (30)
Wildsplase (1)
Hotelle (14)
Gastehuise (93)
Selfsorg-eenhede (133)

Resensies van Pretoria-Oos

4.4 / 5  
volgens 517 resensies
Lees regte resensies van Pretoria-Oos van 517 geverifieerde gaste.
Indien jy Pretoria-Oos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Pretoria-Oos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pretoria-Oos akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pretoria East Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pretoria-Oos Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Menlopark, Pretoria-Oos

The Elegant Lodge is 'n elegante Kaaps-Hollandse lodge wat 'n gesogte en gerieflike bestemming bied. Dié pragtig versierde lodge, met sy luukse meubels en interieur sal jou vinnig tuis laat voel. Hier kan jy goeie ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R595
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos

Geniet ons toegewyde span se professionele diens wat jou in styl sal bedien, maar tog sal sorg vir persoonlike aandag wat jou soos 'n ou vriend sal laat voel. Die verblyf, op 'n elegante Kaap-Hollandse wynplaas, ver...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R695
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Erasmuskloof, Pretoria-Oos

Cosy Cottage is 'n gerieflike selfsorgwoonstel, 'n versteekte juweel en 'n pragtige, gasvrye en gesellige toevlugsoord wat in alle gaste se behoeftes sal voorsien. Dit is op 'n heuwel geleë en het 'n baie veilige, ...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria-Oos

224 On Carinus Bed & Breakfast blink uit in uitsonderlike, vriendelike en uiters hulpvaardige diens. Die B&B is 'n gerieflike tuiste weg van die huis af vir vakansiegangers en sakelui op besoek in Pretoria en Johann...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria-Oos

Tree Tops Self-catering Accommodation is op Mac's Crest-plaas sowat 3,5 km vanaf die N4 en 15 minute vanaf Pretoria-Oos geleë. Gerieflike selfsorgverblyf word in 4 eenhede met panoramiese uitsigte oor die vallei ge...

Vanaf
R783
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Lynnwood Ridge, Pretoria-Oos

Wildflower Lodge is in Lynnwood Ridge geleë en bied gerieflike eenhede met maklike toegang tot die hoofweë. Gaste kan onder andere tussen die Almond Suite en die Berry Rooms kies. Elkeen het 'n koningingrootte-b...

10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR500
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Wilgers, Pretoria-Oos

449 on Oulandsloop is 'n privaat woonstel met slaapplek vir 2 gaste in Die Wilgers, Pretoria. Dié woonstel is apart van die hoofhuis en het 'n privaat ingang. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Wilgers, Pretoria-Oos

Willow Cottage is 'n bekoorlike tuinkothuis op dieselfde perseel as die eienaar se hoofhuis. Dit is gerieflik geleë en bied maklike toegang tot die N4- en N1-hoofweë en die OR Tambo Internasionale Lughawe is net 3...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Shere, Pretoria-Oos

14 Tygerberg Country Estate bied 'n moderne gastekamer vir 1 tot 2 gaste in Shere. Die gastekamer het 'n privaat ingang en is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Daar i...

Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Erasmusrand, Pretoria-Oos

La Maison d’Hôtes is 'n vierster gastehuis in Pretoria. Dié gastehuis bied ruim kamers vir toeriste, sakereisigers en gesinne. La Maison d’Hôtes se kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Pretoria-Oos akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za