Resensies van Pretoria East

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pretoria East bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.42 uit 5 gekry volgens 514 resensies.
Estelle N. - 5th December 2019
staying in Garsfontein, Pretoria-Oos
Good area for business and shopping.
Sonja D. - 3rd December 2019
staying in Pretoria-Oos
Baie lekker restaurant en winkels naby mekaar.
Angela K. - 2nd December 2019
staying in Pretoria-Oos
It's very pretty but not practical if you don't drive a 4x4 and there's dirt roads.
Zandre V. - 2nd December 2019
staying in Moreletapark, Pretoria-Oos
Dit lyk nie te sleg nie, alles is naby en beskikbaar.
Cynthia S. - 2nd December 2019
staying in Lynnwood, Pretoria-Oos
Excellent.
Heine V. - 1st December 2019
staying in Pretoria-Oos
Niks negatief te sê nie.
Corne B. - 30th November 2019
staying in Lynnwood Glen, Pretoria-Oos
Baie sentraal geleë, was naby alles.
Ina B. - 26th November 2019
staying in Wingate Park, Pretoria-Oos
Naby geleë aan die plekke waar mens graag sou wou wees.
Bonita M. - 25th November 2019
staying in Pretoria-Oos
As iemand wat nog nooit in Gauteng se verkeer bestuur het nie en met almal se waarskuwings was ek baie bekommerd, maar hierdie deel van Pretoria was absoluut 'n droom. En ek se dit as iemand wat 'n bussie met mense moes bestuur. Ons het lekker gery en veilig gevoel. Dit was skoon. Baie anders en beter as wat ek verwag het.
Jadene J. - 25th November 2019
staying in Pretoria-Oos
Absoluut pragtig en skoon.
Dr Hermanus J P. - 24th November 2019
staying in Garsfontein, Pretoria-Oos
Sien sterre.
Tania P. - 21st November 2019
staying in Garsfontein, Pretoria-Oos
Lekker stil area naby die besige Menlyn.
Keabetswe M. - 19th November 2019
staying in Pretoria-Oos
Pretoria East is lit. The ambience is amazing. Loved it!
Jeanette M. - 18th November 2019
staying in Garsfontein, Pretoria-Oos
Sentraal geleë. Aangename omgewing.
Caren C. - 17th November 2019
staying in Shere, Pretoria-Oos
Sentraal geleë met baie om te doen veral vir klein kinders.
Danie M. - 16th November 2019
staying in Moreletapark, Pretoria-Oos
Residensiële gebied.
Cornelis N. - 11th November 2019
staying in Garsfontein, Pretoria-Oos
Atterbury-weg is 'n nagmerrie, maar hopelik is dit nou van korte duur.
Yvonne V. - 7th November 2019
staying in Silver Lakes, Pretoria-Oos
Veiligheid en sekuriteit is uitstekend!
Modiehi J. - 7th November 2019
staying in Wingate Park, Pretoria-Oos
It's a safe and quiet place to stay, easy access to the city and has many amenities available.
Johan S. - 4th November 2019
staying in Moreletapark, Pretoria-Oos
'n Wonderlike area, naby aan alles.
Arista B. - 1st November 2019
staying in Moreletapark, Pretoria-Oos
Daar is nie baie restaurante in die omgewing wat laat oopbly nie. Ons kon slegs 2 vind.
Maryna C. - 28th October 2019
staying in Faerie Glen, Pretoria-Oos
Rustige woonbuurt en die winkelsentrums verbasend naby.
Christa D. - 14th October 2019
staying in Pretoria-Oos
Alhoewel ons nie stadsmense is nie, is Murrayfield 'n rustige uitbreiding en met die baie bome vergeet jy dat jy naby die stad is.
Piet V. - 10th October 2019
staying in Pretoria-Oos
Baie besige roetes in die omgewing. Kan baie plekke vandaar opspoor. Aangenaam.
Henry C. - 8th October 2019
staying in Garsfontein, Pretoria-Oos
Everything you need is within about 2-3 km from Garsfontein.
Johanna P. - 30th September 2019
staying in Shere, Pretoria-Oos
Very nice area.
Hanri B. - 28th September 2019
staying in Wingate Park, Pretoria-Oos
Puik verby.
Sandile K. - 23rd September 2019
staying in Pretoria-Oos
Clean, peaceful city.
Amelia S. - 23rd September 2019
staying in Moreletapark, Pretoria-Oos
Wonderlike plek.
Kobus B. - 18th September 2019
staying in Garsfontein, Pretoria-Oos
Indien ons Pretoria besoek is dit gewoonlik vir doktersbesoeke en dan is Garsfontein vir ons ideaal, dis naby hospitale, winkelsentrums en veilig.
Peter V. - 16th September 2019
staying in Pretoria-Oos
More of a business location.
Tina B. - 16th September 2019
staying in Pretoria-Oos
Goed geleë naby alle fasiliteite; verkeer beide rigtings is altyd 'n probleem.
Joyce S. - 10th September 2019
staying in Garsfontein, Pretoria-Oos
Ons sal beslis weer hier kom oorbly.
Wanda R. - 9th September 2019
staying in Wingate Park, Pretoria-Oos
Het veilig gevoel. Kan sien dis 'n goeie voorstad!
Jolene R. - 9th September 2019
staying in Pretoria-Oos
Very easy to get to destination.
Amy S. - 9th September 2019
staying in Moreletapark, Pretoria-Oos
Papierstad net langs Moreletta Congregation vat die hele mooi en veiligheidsfaktor weg van Moraletapark.
Nokuthula N. - 3rd September 2019
staying in Ashlea Gardens, Pretoria-Oos
The area is close to Menlyn Mall, Times Square, etc.
Berenice V. - 2nd September 2019
staying in Pretoria-Oos
Very neat and clean. Just a problem with traffic coming from Johannesburg.
Eddy K. - 27th August 2019
staying in Wapadrand, Pretoria-Oos
Fantasties.
Loraine Steenberg S. - 26th August 2019
staying in Lynnwood, Pretoria-Oos
Goeie omgewing, ons was naby Lynnwood en Menlopark se skool waar ons Vrydag wou wees.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za