Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (40)
B&Bs (3)
Hotelle (2)
Gastehuise (16)
Selfsorg-eenhede (19)

Resensies van Riebeek-Kasteel

4.6 / 5  
volgens 216 resensies
Lees regte resensies van Riebeek-Kasteel van 216 geverifieerde gaste.
Indien jy Riebeek-Kasteel besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Riebeek-Kasteel.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Riebeek-Kasteel akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Riebeek-Kasteel Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Riebeek-Kasteel Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Riebeek-Kasteel

40% af Weeksdae!
VanafR700
R467
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tulbagh, Wes-Kaap

House 22 Tulbagh Road is 'n spoorweghuis wat onlangs opgeknap is. Die huis is aan die voet van die skilderagtige Watervalberg, net 6 km vanaf Tulbagh. Dié selfsorghuis het 3 slaapkamers en daar is ook 'n aparte ee...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Wes-Kaap

Ou Malanstasie Kothuise is 8 km van Wellington af en bied verblyf in 2 gerieflike selfsorgkothuise. Verblyf is beskikbaar in die Gesinskothuis met slaapplek vir 6 gaste of die Kothuis met slaapplek vir 2 gaste. Di...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tulbagh, Wes-Kaap

Essere Lodge Guest House bied B&B-verblyf en is in Tulbagh geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf naby verskeie geriewe en besienswaardighede. Verblyf word gebied in 6 unieke, sm...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Malmesbury, Wes-Kaap

Die betowerende Fynbos Estate is in Joubertskloof in die Paardeberg weggesteek, na aan Malmesbury en slegs 'n uur se ry van Kaapstad af. Dit bied gerieflike, ruim plaasverblyf met 'n pragtige uitsig oor die Swartlan...

Vanaf
R794
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tulbagh, Wes-Kaap

Kloofzicht Estate Country Getaway is net buite Tulbagh in die Wes-Kaap se skilderagtige Kaapse Wynlande. Dit is die eerste wynplaas wat 'n mens teëkom soos wat jy die vallei van die Nuwekloofpas af benader, die lan...

Vanaf
R7 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Witzenberg Municipality, Wes-Kaap

Arc en Ciel Game Farm is op 'n wildplaas aan die voet van die Groenberge en slegs 15 km buite Wellington. Dié plaashuis beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. 2 van die 4 kamers het 1 koningingrootte-bed, die d...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tulbagh, Wes-Kaap

Lemberg Wine Estate bied verblyf in 'n selfsorgkothuis op 'n privaat wynlandgoed in Tulbagh. Die eenheid bied slaapplek vir 4 mense wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby verskeie besienswaardighede in die Kaaps...

Vanaf
R8 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Tulbagh, Wes-Kaap

Druk My Niet is op 'n privaat stoetery wat in die Tulbagh-wynvallei geleë is. Dis die ideale verblyf vir tot 10 gaste. Voel die vars berglug in jou longe, bewonder die pragtige volbloedperde en ontspan in hierdie p...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Wes-Kaap

Rooiheuwel Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op 'n plaas in Wellington in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende wat op soek is na verblyf in 'n rustige omgewing ver van die rep en roer van die ...

30% af Winteraanbod!
VanafR1 600
R1 120
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Wes-Kaap

Olifantskop Cottage is net buite Wellington in die hartjie van die Wynlande geleë. Dié wynplaas is omring deur voortreflike uitsigte op die Bolandse berge en wingerde. Verblyf word in 'n bekoorlike kothuis gebied....

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Riebeek-Kasteel akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]