Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (40)
B&Bs (3)
Hotelle (2)
Gastehuise (16)
Selfsorg-eenhede (19)

Resensies van Riebeek-Kasteel

4.6 / 5  
volgens 216 resensies
Lees regte resensies van Riebeek-Kasteel van 216 geverifieerde gaste.
Indien jy Riebeek-Kasteel besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Riebeek-Kasteel.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Riebeek-Kasteel akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Riebeek-Kasteel Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Riebeek-Kasteel Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R3 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Riebeek-Kasteel

3 Walter Street is 'n selfsorghuis in Riebeek-Kasteel, een van die oudste dorpies in Suid-Afrika, en is sowat 80 km vanaf Kaapstad geleë. Die huis is na aan die dorp met restaurante, winkels, kunsgalerye en 2 plaas...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Riebeek-Wes, Riebeek-Kasteel

Gabriella's Accommodation is sentraal in Riebeek-Kasteel geleë en is stapafstand van verskeie restaurante, galerye en winkels af. Gaste het 'n keuse tussen 4 kamers en 1 selfsorgeenheid, waarvan almal privaat inga...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Riebeek-Wes, Riebeek-Kasteel

Studio @ 7 is 'n moderne woonstel met slaapplek vir 2 in 'n rustige doodloopstraat in Riebeeck Kasteel. Dié oopplan-woonstel is toegerus met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Kind kan op...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Riebeek-Kasteel

Shiraz Estate Guest House is 'n oase wat tussen die wingerde van die bekoorlike dorpie, Riebeek Kasteel, geleë is. Verblyf word gebied in 7 dubbelkamers (2 is ateljees met kombuisies, albei in skuur) en 1 suite me...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Riebeek-Kasteel

Jo-Jo Cottages beskik oor 2 pragtige kothuise wat in 'n bekoorlike tuin in die plattelandse dorpie Riebeek-Kasteel geleë is. Die binnekant van die kothuise is oulik opgemaak en dit bied al die gerief en gehalte wat...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Riebeek-Kasteel

Villa Augusta staan op 'n heuwel wat uitkyk oor die pragtige dorpie genaamd Riebeek-Kasteel met die Kasteelberg in die agtergrond. Dit is een van drie dorpies in die Riebeekvallei wat bekend is vir sy heerlike wyn e...

Vanaf
R1 950
per nag, vir 2 mense
B&B in Riebeek-Kasteel

Vineyard Views Country House is 'n luukse plaashuis met 4 goed ingerigte gastekamers in die skilderagtige Swartland-dorp, Riebeek-Kasteel. Die huis is in 'n Colombard-wingerd geleë en grens aan aktiewe wynplase, va...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Riebeek-Kasteel

Old Oak Manor is 'n gastehuis in die hartjie van Riebeek-Kasteel in die luisterryke Swartland. Die gebou self is een van die oudste huise in die omgewing, dit is in 1860 gebou. Die gastehuis is vernoem na een van di...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Riebeek-Kasteel

Bloemendal Guest Cottage is in 'n stil deel van die bekoorlike dorpie Riebeek-Kasteel, sowat 'n uur vanaf Kaapstad, geleë. Die kothuis is mooi ingerig en ideaal vir selfsorgverblyf waar gaste die Riebeekvallei se s...

Vanaf
R745
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Riebeek-Kasteel

Die Kasteel lê op 'n heuwel in Riebeek-Kasteel, een van die oudste dorpe in Suid-Afrika. Dis in 'n vallei in die Ceresberge geleë, net een uur se ry vanaf Kaapstad. Verblyf is in 3 gaste-suites beskikbaar. Elke k...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Riebeek-Kasteel akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]