Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (41)
B&Bs (4)
Hotelle (2)
Gastehuise (16)
Selfsorg-eenhede (19)

Resensies van Riebeek-Kasteel

4.6 / 5  
volgens 240 resensies
Lees regte resensies van Riebeek-Kasteel van 240 geverifieerde gaste.
Indien jy Riebeek-Kasteel besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Riebeek-Kasteel.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Riebeek-Kasteel akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Riebeek-Kasteel Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Riebeek-Kasteel Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Riebeek-Kasteel

Eldorado is 'n pragtig gerestoureerde ou huis in Riebeek-Kasteel met 5 dubbelslaapkamers en 'n aparte aangrensende kothuis met 2 dubbelslaapkamers. Of jy nou op soek is na sakpasakkommodasie vir 'n enkelpersoon, paa...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Riebeek-Kasteel

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Tentekamp in Swartland, Kaapse Wynlande

Meerhof Luxury Glamping is op die Meerhof-wynlandgoed teen die hellings van die bekende Kasteelbergpas. Dit word omring deur koringvelde, wingerde en olyfboorde. Grenache is ’n privaat glanskamptent vir 2 gaste e...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hermon, Swartland

Albert en Thereza du Toit verwelkom jou by Du Vlei. Ervaar die unieke, warm gasvryheid van die platteland in die hartjie van die Swartland. Du Vlei is 7 km van die skilderagtige Riebeek-Kasteel af, op die oewer van...

Vanaf
R300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hermon, Kaapse Wynlande

Hepzibah Guest Farm bied ’n ontspannende wegbreek op ’n plaas naby Hermon. Gaste kan kies tussen die Full House Tent Deck of die DIY Tent Deck. Die Full House Tent Decks is by die rivier en het plek vir 4 gas...

Vanaf
R1 001
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Swartland, Kaapse Wynlande

Delsma Farm bied verblyf en 'n trou- of konferensie-venue. Dit is in die Riebeekvallei net 'n uur se ry van Kaapstad af. Verblyf is in 4 kothuise of 10 kamers beskikbaar. Elkeen is smaakvol versier met en suite-bad...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR720
R612
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hermon, Kaapse Wynlande

Bloekomsrus Guest House is op 'n werkende plaas in die Wellington-area geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n troue, groep vriende of 'n naweekwegbreek. Dié ruim plaashuis beskik oor 5 slaapkamers, 4 b...

Vanaf
R625
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Riebeek-Wes, Swartland

Hierdie elegante plattelandse gastehuis is in die skilderagtige Riebeekvallei, sowat 'n uur se ry vanaf Kaapstad, geleë. Die tuin is pragtig en het rustige water verskynsels en ruim spasie waar gaste heerlik kan on...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Malmesbury, Swartland

Dassenheuwel Farm Stay & Cottages is naby Malmesbury geleë op 'n rustige koring-, bees- en skaapplaas. Verblyf word in 3 eenhede naamlik Farm Stay House, Flower Kothuis en Windmill Kothuis gebied en bied slaapple...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
B&B in Riebeek-Wes, Swartland

Brambleberry Farm is 'n gasteplaas in die Swartland-omgewing. Dit is teen die hange van die Kasteelberg Natuurreservaat geleë, naby Riebeek-Kasteel. Hier kan jy ware rus en vrede ervaar, weg van die stad se gedruis...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Swartland, Kaapse Wynlande

Blou Porselein Gasteplaas is op 'n werkende plaas geleë. Dit word deur granaatbome en koringlande omring en het uitsigte op die Porseleinberg. Blou Porselein Gasteplaas bied 'n keuse tussen 2 eenhede, die Blou Po...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Riebeek-Kasteel akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]