Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (41)
B&Bs (4)
Hotelle (2)
Gastehuise (16)
Selfsorg-eenhede (19)

Resensies van Riebeek-Kasteel

4.6 / 5  
volgens 240 resensies
Lees regte resensies van Riebeek-Kasteel van 240 geverifieerde gaste.
Indien jy Riebeek-Kasteel besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Riebeek-Kasteel.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Riebeek-Kasteel akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Riebeek-Kasteel Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Riebeek-Kasteel Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Riebeek-Kasteel

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Malmesbury, Swartland

De Gunst Guest Farm bied bekoorlike selfsorg-eenhede op 'n werkende plaas, net 7 km van Malmesbury af, op pad na Riebeek-Kasteel in die Wes-Kaap. Dit is perfek vir paartjies, vriende of gesinne wat op soek is na ger...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 6)
Hotel in Boland, Kaapse Wynlande

Bartholomeus Klip Farmhouse is 'n eksklusiewe gastehuis wat selfsorgverblyf of verblyf wat alles insluit bied. Dit is op 'n skaap- en koringplaas by die Elandsberg-natuurreservaat, in die Riebeekvallei, 25 minute se...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Malmesbury, Swartland

Nine Pinotage is 'n knus selfsorg-eenheid in Malmesbury met slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het 'n privaat ingang en 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne, beddegoed en hand...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Malmesbury, Swartland

AA Badenhorst Family Wines word deur 'n familie besit en bied 'n outentieke plaaswegbreekplek teen die hange van die Paardeberg. Dié werkende wynplaas is 21,2 km vanaf Malmesbury en 87,4 km vanaf Kaapstad se midde...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Wellington, Swartland

Haaskraal selfsorg Gastehuis is op 'n prentjiemooi plaas in Wellington, 'n bekoorlike dorpie wat aan die voet van die Groenberg-berg op die Kaapse Wynlande skuil. Dié uitstekende plaashuis het ononderbroke uitsigte...

Vanaf
R1 644
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Malmesbury, Swartland

Table Mountain Guesthouse is in 'n stil buurt in Malmesbury geleë en bied 'n keur van lieflike gastekamers. Die kamers het lugversorging, koningingrootte-, dubbel-, driekwart- of enkelbeddens en en suite-badkamers...

Vanaf
R705
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Malmesbury, Swartland

Hill Stay bied gastekamers in die hartjie van Malmesbury wat sowat 70 km noord van Kaapstad geleë is. Verblyf is beskikbaar in 6 kamers wat elk geskik is vir 1 of 2 gaste. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met ...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Malmesbury, Swartland

SuNel Guest Rooms is in Malmesbury, die grootste dorp in die Swartland, sowat 65 km noord van Kaapstad geleë. Ons bied verblyf in 4 gastekamers, elkeen met óf 'n koningingrootte-bed óf 2 driekwartbeddens. Elkeen...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Swartland, Boland

Klipdrift Farm Stay bied selfsorgverblyf vir 12 gaste op 'n werkende plaas langs die Bergrivier, sowat 20 km vanaf Riebeek-Wes. Dié ruim rondawel beskik oor 4 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Een van die kamers h...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Malmesbury, Swartland

Rust en Vrede is in Malmesbury en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n paartjie of sakereisiger. Malmesbury is in die hartjie van die Swartland se wynroete en word deur pragtige berge en graanlande omring. Die w...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Riebeek-Kasteel akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]