Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (40)
B&Bs (4)
Hotelle (2)
Gastehuise (16)
Selfsorg-eenhede (18)

Resensies van Riebeek-Kasteel

4.6 / 5  
volgens 251 resensies
Lees regte resensies van Riebeek-Kasteel van 251 geverifieerde gaste.
Indien jy Riebeek-Kasteel besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Riebeek-Kasteel.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Riebeek-Kasteel akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Riebeek-Kasteel Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Riebeek-Kasteel Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R2 950
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Riebeek-Kasteel

Bloemendal Guest Cottage is in 'n stil deel van die bekoorlike dorpie Riebeek-Kasteel, sowat 'n uur vanaf Kaapstad, geleë. Die kothuis is mooi ingerig en ideaal vir selfsorgverblyf waar gaste die Riebeekvallei se s...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Riebeek-Kasteel

Klein Vrede is in Riebeek Kasteel en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede. Die bekoorlike kothuis beskik oor 2 slaapkamers en...

Vanaf
R1 950
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Riebeek-Kasteel

Obiekwa Country House is in die prentjiemooi en bekoorlike dorpie, Riebeek-Kasteel in die Swartland, met verskeie wynlandgoedere, uitstekende restaurante, feeste en trou-lokale in die nabye omgewing. Die gastehuis ...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Riebeek-Kasteel

Vineyard Views Country House is 'n luukse plaashuis met 4 goed ingerigte gastekamers in die skilderagtige Swartland-dorp, Riebeek-Kasteel. Die huis is in 'n Colombard-wingerd geleë en grens aan aktiewe wynplase, va...

Vanaf
R3 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Riebeek-Kasteel

3 Walter Street is 'n selfsorghuis in Riebeek-Kasteel, een van die oudste dorpies in Suid-Afrika, en is sowat 80 km vanaf Kaapstad geleë. Die huis is na aan die dorp met restaurante, winkels, kunsgalerye en 2 plaas...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Riebeek-Kasteel

Dié gastehuis word besit deur die renjaer en klassieke motor-entoesias, Dave Kopke en sy vrou, Petro. Dié plattelandse boetiekgastehuis bied luukse, stylvolle akkommodasie. Met ons landmerk, 'n pienk Fiat 600 met ...

Vanaf
R1 169
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Riebeek-Kasteel

Twilight Terrace bied gasteverblyf en is aan die buiterand van die bekoorlike dorpie Riebeek-Kasteel. Dié gastehuis is die ideale basis om die dorp se besienswaardighede en geriewe te verken. Verblyf is beskikbaa...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Riebeek-Kasteel

De Oude Kasteel Guesthouse and Country Cottages is sentraal in Riebeek-Kasteel geleë. Die gastehuis is ideaal geleë, naby restaurante, winkels en geriewe in die middedorp. Akkommodasie by De Oude Kasteel Guestho...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Riebeek-Kasteel

The Red Tin Roof is 'n bekoorlike gastehuis wat in Riebeek-Kasteel in die Wes-Kaap geleë is. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gasvryheid en gerieflike akkommodasie vir 'n vakansie of sakewegbreek. Ons het...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Riebeek-Kasteel

Eldorado is 'n pragtig gerestoureerde ou huis in Riebeek-Kasteel met 5 dubbelslaapkamers en 'n aparte aangrensende kothuis met 2 dubbelslaapkamers. Of jy nou op soek is na sakpasakkommodasie vir 'n enkelpersoon, paa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Riebeek-Kasteel akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]