Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (43)
B&Bs (5)
Hotelle (2)
Gastehuise (16)
Selfsorg-eenhede (20)

Resensies van Riebeek-Kasteel

4.6 / 5  
volgens 179 resensies
Lees regte resensies van Riebeek-Kasteel van 179 geverifieerde gaste.
Indien jy Riebeek-Kasteel besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Riebeek-Kasteel.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Riebeek-Kasteel akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Riebeek-Kasteel Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Riebeek-Kasteel Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Riebeek-Kasteel

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Wellington, Wes-Kaap

Nglovo House is 'n lieflike grasdakhuis op die Onverwacht Wynlandgoed in die hartjie van Wellington, waar gaste die rustige plattelandse atmosfeer kan geniet. Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 7 gaste in...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wolseley, Wes-Kaap

Koraalboom is in die bekoorlike dorpie Wolseley in die Breederiviervallei geleë. Die gastehuis bied verblyf in 2 ruim slaapkamers. Die eerste slaapkamer is apart van die hoofhuis en het 1 koninggrootte-bed of 2 en...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wolseley, Wes-Kaap

Koraalboom Anneks is in die pragdorpie, Wolseley. Die dorp is omring deur berge en die watervalle al langs die pad skep 'n snoesige atmosfeer. Koraalboom Anneks is 'n uitbreiding van die reeds bestaande Koraalboom n...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Voor-Paardeberg Wyn Wyk, Wes-Kaap

Môreson Guest Farm is 'n werkende wyn- en sitrusplaas aan die voorheuwels van die Paardeberg in die Wes-Kaap geleë. Dit is ideaal vir reisigers wat wil ontspan tydens 'n rustige wegbreek van die stad se gedruis af...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Wolseley, Wes-Kaap

Mountain View is 'n ruim selfsorghuis met slaapplek vir 6 gaste in Wolseley. Die huis beskik oor 3 slaapkamers wat badkamers met baddens of storte deel. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander 2 s...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
B&B in Bovlei, Wes-Kaap

Sauvignon Country Lodge is 'n 100 jaar oue wynplaas met 'n Kaap-Hollandse styl in die hartjie van die Kaapse Wynlande. Dit is opgeknap om die pragtige historiese kenmerke met die moderne geriewe te verbind. Verblyf...

Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Bovlei, Wes-Kaap

Gen Hertzog 190 is 'n selfsorghuis in 'n stil doodloopstraat in Wellington. Dié bekoorlike dorpie is in die pragtige Kaapse Wynland-distrik geleë en net 45 minute se ry van Kaapstad af. Dit is die ideale plek vir ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Breedekloof, Kaapse Roete 62

Hoogwater Cottage and Farmhouse is in Wolseley geleë en bied 'n egte plaas-ervaring. Dié eenhede is op 'n werkende vrugteplaas geleë, waar gaste kan wegbreek en die lewe op die plaas kan ervaar. Verblyf beskik ...

Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
B&B in Wellington, Wes-Kaap

La Rochelle Accommodation is 'n gerestoureerde Victoriaanse huis in die hartjie van die historiese dorp Wellington. Let daarop dat die eienaars en 1 personeellid 24 uur per dag op die perseel woon. Hierdie Victori...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bovlei, Wes-Kaap

Hanna bied bekostigbare oornagverblyf in die prentjiemooi dorp Wellington aan die voet van die Groenberge in die Kaapse Wynlande. Die verblyf bestaan uit 'n oopplan-woonstelletjie met 'n privaat ingang op die eiena...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Wellington, Wes-Kaap

Versailles Self-catering is 'n ouwêreldse eenheid vir 4 gaste in 'n omskepte houtwerk-fabriek in 'n semi-industriële buurt in Wellington. Dis gerieflik ingerig en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n sto...

Vanaf
R880
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Wolseley, Wes-Kaap

11 Protea is in die dorp Wolseley geleë en bied gehalteverblyf in 'n vreedsame vallei tussen die Winterhoekberge. Dié eenheid is naby die dorpie se winkels, restaurante en ander besienswaardighede geleë. Die ate...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Wellington, Wes-Kaap

Bradgate Manor House is 'n Victoriaanse huis in die rustige dorpie Wellington, wat omring word deur berge en wingerde. Verblyf word aangebied in 4 individueel versierde kamers en dit beskik oor 'n koninggrootte-bed...

50% af Aanbod!
VanafR4 242
R2 121
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wellington, Wes-Kaap

Val du Charron Coach House is 'n 5-ster-boetiekgastehuis op 'n privaat wynlandgoed in Wellington. Dit is perfek vir oordeelkundige gaste wat op soek is na luukse verblyf en gasvryheid naby 'n verskeidenheid doending...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tulbagh, Wes-Kaap

Steenbok Farm Cottages bied 2 selfsorgkothuise op 'n 65 hektaar-wildsplaas aan die voet van die Witzenberge 7 km vanaf Wolseley en 16 km vanaf Tulbagh. Die kothuise bied 'n rustige wegbreek uit die besige stad. Daar...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 8 - Wys 106 tot 80

Welkom by die Riebeek-Kasteel akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za