Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (185)
B&Bs (36)
Wildsplase (1)
Hotelle (28)
Gastehuise (57)
Selfsorg-eenhede (63)

Resensies van Sandton

4.4 / 5  
volgens 107 resensies
Lees regte resensies van Sandton van 107 geverifieerde gaste.
Indien jy Sandton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sandton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sandton akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sandton Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sandton Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
B&B in Woodmead, Sandton

18 Plymouth Place is 'n pragtige B&B in 'n veilige, rustige tuin en binne 5 km van Sandton se middestad, 10 km van Midrand en 1 km van die M1-snelweg af. Plymouth Place is ook binne loopafstand van die onderskeie wi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ferndale, Sandton

Derastar Guest House is 'n unieke huis met 'n Kaaps-Hollandse invloed soos te sien aan die vierkantige gewels en houtvloere. Die gastehuis is in Ferndale, 'n buurt in Randburg, Johannesburg. Die gastehuis beskik o...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Sandton

The Sandton Farmhouse is in 'n veilige woonbuurt in Sandton geleë, stapafstand vanaf Nelson Mandela Square en die Gautrein-stasie. Ons het 3 dubbelkamers met en suite-badkamers. Ontbyt is ingesluit, aandete is bes...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 135
per nag, vir 2 mense
Hotel in Bryanston, Sandton

City Lodge Hotel Bryanston is gebou op wat eens 'n pragtige kwekery was en spog nou met ontwerperstuine en 'n swembad sodat gaste in die buitelug kan ontspan. Die hotel is oorkant Mediclinic Sandton en naby hoofwe...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sandton

View Studios is in die rustige noordelike woonbuurt Lyme Park in Sandton geleë. View Studios bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde dorpshuis en is ideaal vir beide sakereisigers en vakansieganger...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 135
per nag, vir 2 mense
Hotel in Fourways, Sandton

City Lodge Hotel Fourways is ideaal geleë in die sake- en ontspanningskern van Johannesburg se noordelike voorstede. Dit is oorkant die pad van die ikoniese Montecasino-ontspanningskompleks af met 'n rits restauran...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bramley, Sandton

Rekky's Signature Guest House bied gerieflike verblyf in die stedelike buurt Bramley, 5 km vanaf Sandton City. Die gastehuis het sy deure in 2018 geopen en kombineer tradisie en innovasie om 'n warm, eklektiese atmo...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sandton

Sandhurst is in die Sandhurst-area in Sandton, Johannesburg geleë. Verblyf word in 2 ateljeewoonstelle en 'n tweeslaapkamer-villa wat semi-losstaande is aangebied. Albei ateljeewoonstelle beskik oor kombuisies, s...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Craighall, Sandton

Hands On Retreat is 'n 4-ster-boetiekgastehuis en Slaap-spa in Craighall in Johannesburg. Ons fokus op "ons-tyd" vir paartjies en bied spesiale pakkette aan wat verblyf met spa-behandelings kombineer. Ons bied gelee...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR607
R516
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sandton

Fuss Free in Fourways is op die Cedarview-landgoed in Broadacres op die periferie van die Fourways-area geleë. Dit is sowat 5 km van Fourways Mall en Montecasino af vir flieks, winkels en vermaak. Verblyf is besk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Sandton akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za