Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (194)
B&Bs (39)
Wildsplase (1)
Hotelle (18)
Gastehuise (64)
Selfsorg-eenhede (72)

Resensies van Sandton

4.4 / 5  
volgens 106 resensies
Lees regte resensies van Sandton van 106 geverifieerde gaste.
Indien jy Sandton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sandton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sandton akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sandton Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sandton Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 265
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton

Dunton Guest House is in 'n veilige deel van Johannesburg agter sluitpale geleë. Daar is welige plantegroei op die eiendom en die strelende geluid van water met al die sierfonteintjies wat 'n rustige atmosfeer skep...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sandton

Morningside Penthouse is in Sandton geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of vriendegroep. Dit is naby verskeie, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die dakwoonstel is op die elfde verdieping, beski...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton

99 on Alma bied gerieflike verblyf in 'n stil en veilige omgewing in die hartjie van Sandton. Ons is net 5 km van Sandton City af en 17 km van Johannesburg se sakekern af. Die gerieflike kamers het almal en suite-...

Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edenburg, Sandton

Africlassic River Lodge - Rivonia bied gemaklike verblyf op die oewer van die Braamfonteinspruit, in 'n stil omgewing wat die uitsig en klank van lopende water insluit. Dié Afrika-lodge se dekor word in 'n glansend...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandton

Morningside Apartment in Sandton en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel op die sesde verdieping beskik oor 2...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Sandton

Hierdie selfsorgwoonstel is in Fourways in Sandton geleë. Dit is naby Monte Casino, Dainfern Square, Fourways Mall en Cedar Square. Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is slaapplek vir 4 gaste. D...

Vanaf
R1 210
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Sandton

Tralee Corner is 'n pragtige privaat selfsorgkothuis in die rustige tuin van 'n privaat woning in Bryanston en bied uitsigte op Sandton se ikoniese sakekern. Tralee Corner is stapafstand vanaf die Gautrein Busroete....

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR795
R557
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Fourways, Sandton

Fourways Gardens Gaste Estate bied tradisionele gasvryheid in 'n ontspanne, vreedsame 2,4-hektaar-landgoed in Johannesburg se elite noordelike voorstede, net 'n paar minute vanaf Fourways Mall, Monte Casino, Fourway...

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edenburg, Sandton

Welkom by Acacia Gastehuis in die blaarryke woonbuurt in Rivonia, steeds naby aan die besige stad. Al 6 van die slaapkamers isstylvol versier met en suite-badkamers en het ekstra-lengte beddens met fyn linne, al die...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 300
R1 040
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton

'n Bekoorlike tuiste in die hartjie van Sandhurt, een van Sandton se eksklusiewe woonbuurte. Hierdie B&B is in 'n stil straat in 'n veilige, omheinde woonbuurt met genoeg parkering van die straat af. Die huis het ...

Vanaf
R2 900
per nag, vir 2 mense
B&B in Benmore Gardens, Sandton

Villa Lechlade skuil in die luukse Benmore Gardens-buurt en bied 'n luukse ervaring. Verwag pragtige meubels, patio's met Marokkaanse teëls en lieflike kunswerke. Ontspan op die terras en bewonder die sonsondergang...

33% af Naweke!
VanafR1 100
R733
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fourways, Sandton

Green Park Manor is 'n pragtige grasdak-eiendom in die hartjie van die veilige Green Park in Sentraal-Fourways. Dis ideaal geleë binne vinnige en maklike bereik van die hoofweë. Die huis is in 'n gevestigde tuin ...

Vanaf
R795
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton

Nyati Lodges is in 'n residensiële gebied in Bryanston, 'n paar honderd m vanaf Bryanston-rylaan en 1 km vanaf Rivonia se stadskern. Ons is ook net 6 km vanaf Sandton se sakekern. Verblyf is beskikbaar in 11 en su...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton

Summerview Guest Lodge is 'n manjifieke oord-styl gastehuis op 'n groot, privaat landgoed. Daar heers 'n tropiese atmosfeer met bekoorlike sierfonteintjies. Summerview is spesifiek ontwerp vir die oordeelkundige sak...

Vanaf
R4 236
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandown, Sandton

Kom ervaar die sjiek New Yorkse woonstellewe met 'n tikkie Afrika-styl. Al 60 Raphael-suites is luuks ingerig en ontwerp met uitsigte oor die kosmopolitaanse Nelson Mandela-plein. Dié suite is spesiaal ontwerp om...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Sandton

La-Bih Huleti A bied selfsorgverblyf in Kelvin, Sandton. Hierdie herehuis is net 15 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, 15 minute se ry vanaf Fourways en 8 minute se ry vanaf Sandton City en Mandel...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sandton

Sandton Skye is 'n baie moderne ateljeewoonstel wat net 'n klipgooi vanaf Sandton City en die Gautrein geleë is. Hierdie luukse woonstel met sy luisterryke uitsig oor Johannesburg se boomryke buurte is ideaal vir s...

Vanaf
R1 795
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandton

The Residency Hurlingham bied selfsorgwoonstelle in 'n veilige kompleks in Hurlingham, Sandton. Die kompleks is die ideale basis om die omliggende ontspannings- en sakegeriewe in die omgewing te besoek. Verblyf by ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Fourways, Sandton

Kingfisher Lodge bied gerieflike B&B-verblyf in 'n grasdak-gastehuis in die hartjie van Fourways, slegs 850 m vanaf Montecasino en 500 m vanaf Fourways Farmers' Market. Dié gastehuis het ideaal in die hartjie van...

Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton

Under The Oak is 'n eksklusiewe B&B in 'n boomryke woonbuurt in Sandton, 'n gewilde voorstad van Johannesburg. Dié gesogte voorstad is 'n opwindende area waar sakelui, inwoners en toeriste woon, werk, speel, koop e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 121 tot 140

Welkom by die Sandton akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za