Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Shaka's Rock

4.5 / 5  
volgens 112 resensies
Lees regte resensies van Shaka's Rock van 112 geverifieerde gaste.
Indien jy Shaka's Rock besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Shaka's Rock.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Shaka's Rock akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Shaka's Rock Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Shaka's Rock Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Simbithi Eco Estate, Shaka's Rock

39 Ilala is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Simbithi, 'n eko-landgoed van 420 hektaar tussen Ballito en Salt Rock aan die noordkus van KwaZulu-Natal. Hier kan gaste alles ervaar wat die Noordkus bied - dit sluit wild...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shaka's Rock

3 Siesta is 'n rustige, ruim selfsorgtuinwoonstel in die veilige Siesta-kompleks in Shakas Rock. Thompsonsbaai se strand is oorkant die pad en word maklik via 'n paadjie bereik. Dié strand word reg deur die week de...

Spesiale Aanbod!
VanafR900
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Shaka's Rock

66 Chaka's Cove is 'n toegeruste selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks sowat 50 m vanaf Shaka's Rockstrand se getypoel af. Dié woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. D...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Shaka's Rock

Pebble Beach is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Shaka's Rock aan die Dolfynkus net 50 km noord van Durban. Die woonstel het slaapplek vir tot 2 volwassenes en 2 kinders of vir 3 volwassenes, en beskik oor 1 slaapka...

15% af Aanbod!
VanafR2 300
R1 955
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Shaka's Rock

Chaka Terraces is in Salt Rock geleë en bied luukse verblyf vir 'n gesin of vriendegroep. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié woonstel beskik oor 4 kamers en h...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Shaka's Rock

Affordable Atrium Apartment 4-5 sleeper bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde woonstel. Die woonstel is in The Artrium-kompleks in Shaka's Rock slegs 700 m vanaf die gewilde snorkelstrand, 1,8 km ...

Vanaf
R1 690
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach, Shaka's Rock

Akrotiri is een van die 6 dorpies in die bekende Santorini-kompleks in Ballito. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand, 6 swembaddens, tennisbane, sekuriteit, pragtige tuine en ekstra geriewe soos 'n karav...

Vanaf
R1 785
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Shaka's Rock

Cosy Atrium Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 'n see-uitsig vir 4 tot 5 gaste. Die woonstel is in die Atrium-kompleks in Shaka's Rock, 1,8 km vanaf Thompsons-strand en 1,5 km vanaf Salt Ro...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shaka's Rock

37 The Beacon Sea View Unit bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel. Dit spog met 'n pragtige see-uitsig vanaf die stoep en is op die grondverdieping in 'n veilige kompleks. Dis 210 km vanaf Tho...

Vanaf
R1 820
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shaka's Rock

Martinique bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel in die gewilde Martinique-kompleks langs die seefront in Shaka's Rock. Die woonstel is slegs 400 m vanaf Thompson's Bay-...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Shaka's Rock

Starfish Villa is in Shaka's Rock, Ballito, 'n area wat bekend is vir sy lekker branderplankstrande, promenade en die King Shaka erfenisroete. Die villa beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 8 gaste. Slaap...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR1 250
R833
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Shaka's Rock

75 Chaka’s Cove is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks oorkant die strand in Shaka's Rock in Ballito. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-k...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Shaka's Rock

15 San Marino is op 'n kompleks se boonste verdieping in Shaka's Rock geleë en bied lieflike see-uitsigte. Dié woonstel beskik oor 4 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n ko...

Vanaf
R1 495
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Shaka's Rock

86 Chakas Cove is 'n selfsorg-woonstel in 'n veilige kompleks, regoor die strand is in Shakas’s Rock in Ballito. Die woonstel is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n 1,5 badkamers. Die hoofslaapka...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 360
R1 156
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach, Shaka's Rock

Long Island 56 is 'n selfsorgwoonstel wat in Ballito, een van KwaZulu-Natal se mooiste kusdorpies met ongerepte strande en warm water, geleë is. Hierdie eenheid het 3 slaapkamers, daar is 1 koninggrootte-bed en 4 ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 295
R1 101
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach, Shaka's Rock

Perissa 64 is 'n volledig gemeubileerde woonstel op 'n veilige landgoed op die strandfront in Ballito. Dié skilderagtige dorp met sy lang sandstrande is die ideale bestemming vir gaste op soek na 'n ontspanne wegbr...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Shaka's Rock

Ocean View is 'n ruim selfsorgwoonstel in Shakas Rock, met 'n asemrowende uitsig oor die see. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR945
R756
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shaka's Rock

36 The Atrium is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito. Die kompleks is naby Shaka's Rock en Thomsponsbaai se strande geleë. Die woonstel is smaakvol versier en het slaapplek vir 4 gaste. ...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 765
R1 236
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Shaka's Rock

6 Buxtehude bied verblyf in 'n veilige seefront-kompleks in die kusdorpie, Ballito. Die prentjiemooi dorpie is die ideale bestemming vir gaste wat opsoek is na 'n ontspannende kuswegbreek. Die woonstel bied slaappl...

Vanaf
R1 495
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shaka's Rock

59 Chakas Cove is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks oorkant die pad van die strand in Shakas’s Rock, Ballito. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n oopplan-k...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 4 - Wys 61 tot 80

Welkom by die Shaka's Rock akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Ballito blad indien jy na meer Ballito akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za