Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Shaka's Rock

4.5 / 5  
volgens 112 resensies
Lees regte resensies van Shaka's Rock van 112 geverifieerde gaste.
Indien jy Shaka's Rock besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Shaka's Rock.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Shaka's Rock akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Shaka's Rock Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Shaka's Rock Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 395
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shaka's Rock

85 Chaka's Cove is ’n luukse selfsorg-woonstel in die Chakas Cove-sekuriteitskompleks oorkant Shaka's Rock se strand in Ballito. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en ’n o...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shaka's Rock

Eden Palms Family Unit 2 is 'n spoggerige selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Shaka's Rock. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en is naby die strand en ander besienswaardighede geleë. Die woonstel is...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Shaka's Rock

13 Pyrgos is 'n selfsorgwoonstel op die grondvloer in Santorini Estate in Shaka's Rock aan die Dolfynkus, net 5 km noord van Durban. 13 Pyrgos is 'n grondvloerwoonstel met slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. D...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 415
R1 203
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Shaka's Rock

The Island 2 is 'n vakansiewoonstel in Chaka’s Rock, ook bekend as Shaka’s Rock. Dit is net 5 km noord van Ballito aan die Dolfynkus van KwaZulu-Natal. Die eenheid is op die grondvloer geleë en word deur 'n p...

Vanaf
R1 595
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Shaka's Rock

97 Chakas Cove is 'n selfsorg-dakwoonstel in 'n veilige kompleks oorkant die strand in Shaka's Rock, Ballito. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, ...

20% af Laaste Kans!
VanafR1 995
R1 596
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shaka's Rock

54 Chaka's Cove bief gerieflike selsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in 'n veilige kompleks op die strand in Shaka's Rock. Die woonstel spog met see-uitsigte en 'n uitsig oor Shaka's Rock se getypoel. Die woonst...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 535
R1 151
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Shaka's Rock

Perissa 38 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel wat in Ballito geleë is. Ballito is een van KwaZulu-Natal se mooiste kus-areas met ongerepte strande en lekker warm water. Dié ruim woonstel bied slaapplek aan tot 6 ga...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 275
R1 084
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Shaka's Rock

30 Chakas Cove bied selfsorgverblyf in Ballito op die Dolfynkus. Die eenheid het slaapplek vir 4. Dié tweeslaapkamerwoonstel is op die eerste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkame...

Winter-
aanbod!
VanafR2 290
R1 718
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Shaka's Rock

Starfish Chalet is 'n beeldskone selfsorg-huis wat bo die Chakas Rock-poele stut in 'n sentrale gebied tussen Thompsonsbaai en Salt Rock-strand. Die getypoele van Chakas Rock is direk onderkant die chalet en bied on...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shaka's Rock

32 Akrotiri Santorini is 'n sonnige, ruim selfsorgwoonstel op die grondvloer van die weelderige Santorini-kompleks aan die Dolfynkus noord van Durban. Dié kompleks skuil in 'n pragtige, lowerryke tuin en bied direk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Shaka's Rock akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Ballito blad indien jy na meer Ballito akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za