Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
Hotelle (2)
Selfsorg-eenhede (17)
Indien jy Strandgebied besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Strandgebied.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Strandgebied hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Foreshore Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Strandgebied Hotelle

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle

Hotelle binne 10 km vanaf Strandgebied

Vanaf
R2 024
per nag, vir 2 mense
Hotel in V & A Waterfront, Wes-Kaap

Die Portswood is langsaan sy suster-hotel, The Commodore Hotel, geleë. Dit is in die besige V&A Waterfront en ons bied voortreflike verblyf, uitmuntende kookkuns en wêreldklas-diens. Die Portswood is deel van Kaap...

Vanaf
R2 048
per nag, vir 2 mense
Hotel in V & A Waterfront, Wes-Kaap

Ontvlugting is nie net 'n geestestoestand nie. Dit is ook 'n plek by die V&A Waterfront in Kaapstad. The Commodore is 'n 4-ster-hotel waar uitstekende diens en 'n rustige atmosfeer die norm is. Hierdie hotel is la...

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stadskern, Wes-Kaap

Best Western Cape Suites Hotel is aan die voet van Tafelberg, met 'n uitsig oor Kaapstad en Tafelbaai. Best Western Cape Suites Hotel is 'n ruim hotel met altesaam 28 ateljeewoonstelle, asook en suite-eenhede met ...

33% af Aanbod!
VanafR2 390
R1 593
per nag, vir 2 mense
Hotel in Groenpunt, Wes-Kaap

Villa Zest Boutique Hotel luukse verblyf en sal jou ontspanne laat voel hoewel jy in die hartjie van Kaapstad se Groenpunt is. Villa Zest is ideaal geleë en bied toegang tot al die bederfies van die stad soos palmr...

Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Urban Chic Boutique Hotel is op die hoek van die lewendige Lang- en Peperstraat in Kaapstad, 'n gewilde naglewe- en toeriste-bestemming, geleë. Die kusstad is bekend vir sy goeie klimaat, natuurlike ligging, onger...

10% af Winteraanbod!
VanafR1 070
R963
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Long Street Boutique Hotel is in die hartjie van die lewendige Langstraat in die middestad geleë. Dit is gewild vir die naglewe en na aan al die hoof-toeristebesienswaardighede en inkopiegeleenthede, en dan spog di...

33% af Aanbod!
VanafR2 450
R1 633
per nag, vir 2 mense
Hotel in Groenpunt, Wes-Kaap

The Tree House Boutique Hotel is in die moderne, lewendige voorstad Groenpunt geleë. Dit is naby verskeie groot besienswaardighede in Kaapstad, soos die V&A Waterfront, Bo-Kaap, die Kaapse Kwartier, die Kaapstad St...

Vanaf
R2 190
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Cape Town Hollow Boutique Hotel is in beeldskone Kaapstad, in die skadu van Tafelberg, geleë. Die hotel bied stylvolle, rustige verblyf met ongelooflike uitsigte op die Kompanjiestuin, Tafelberg en Leeukop. Die ho...

Vanaf
R1 695
per nag (plek vir 2)
Hotel in Tuine, Wes-Kaap

Hippo is 'n eksklusiewe boetiekhotel wat in die hartjie van Kaapstad geleë is. Dit bied die gerief van 'n sentrale ligging en die uitstekende diens van superieure verblyf. Verblyf word gebied in 20 dubbelkamers en...

Vanaf
R0
per nag (plek vir 2)
Hotel in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Die Cape Milner is geleë in Tamboerskloof 'n byderwetse woonbuurt aan die voet van die ontsagwekkende Tafelberg. Hierdie boetiekhotel bestaan uit 57 kamers wat ontwerp is om absolute gerief en ontspanning in 'n mo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Strandgebied hotelle blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle hieronder, of gaan besoek ons algehele Strandgebied akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Strandgebied akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte hotel akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za