Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Dorpe
Simonstad (58)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (696)
B&Bs (34)
Wildsplase (2)
Hotelle (11)
Gastehuise (71)
Selfsorg-eenhede (578)

Resensies van Suidelike Skiereiland

4.6 / 5  
volgens 693 resensies
Lees regte resensies van Suidelike Skiereiland van 693 geverifieerde gaste.
Indien jy Suidelike Skiereiland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Suidelike Skiereiland.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suidelike Skiereiland hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as South Peninsula Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suidelike Skiereiland Hotelle

11 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Vanaf
R1 816
per nag, vir 2 mense
Hotel in Houtbaai, Suidelike Skiereiland

Hout Bay Manor is 'n boetiekgastehuis wat ook B&B bied en is in Houtbaai geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na elegante dog gerieflike verblyf vir 'n vakansie of sakereis. Die akkommodasie by Hout Bay M...

Vanaf
R1 680
per nag, vir 2 mense
Hotel in Seaforth, Suidelike Skiereiland

aha Simon's Town Quayside Hotel is perfek geleë langs die water van die Simonstad-seiljaghawe met asemrowende uitsigte oor Valsbaai en die majestueuse Simonskloofberge. Dié skeepsvaartstyl hotel het 'n unieke ligg...

Vanaf
R3 900
per nag, vir 2 mense
Hotel in Lakeside, Suidelike Skiereiland

'n Verfynde toevlugsoord van vreedsaamheid met uitstekende see- en berguitsigte! Colona Castle is in die episentrum van Kaapstad geleë en is waarlik 'n gesofistikeerde, elegante en betowerende basis waarvandaan 'n ...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 2)
Hotel in Constantia, Suidelike Skiereiland

Silvermist Wine Estate is 'n 60 akker-perseel in Constantianek, op pad na Houtbaai, en is in privaat besit. Dit is die enigste gesertifiseerde organiese plaas in die Constantia-omgewing en lewer wyn van uitstaande g...

Vanaf
R1 255
per nag, vir 2 mense
Hotel in Simonstad, Suidelike Skiereiland

The Lord Nelson Inn bied gehalteverblyf in Simonstad en is ideaal as jy die Kaapse Skiereiland en Kaappunt wil verken. B&B word gebied in 10 en suite-kamers. Die hotel kombineer sy koloniale erfenis met 'n moderne ...

Vanaf
R2 110
per nag (plek vir 2)
Hotel in Seaforth, Suidelike Skiereiland

Magellan's Hotel is 'n korporatiewe toevlug in Simonstad, Kaapstad. Die hotel het pragtige uitsigte en die hotel is 'n ware eko-vriendelike instansie met herwinbare energie-toevoer. Die hotel het verblyf in verski...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Hotel in Simonstad, Suidelike Skiereiland

Willets Hotel is op die Simonstad-hoofpad, op die Kaapse Suidelike Skiereiland en is op pad na 2 groot besienswaardighede: Bouldersstrand se pikkewynkolonie en die Kaappunt Natuurreservaat. Dit is ook oorkant Simons...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Hotel in Houtbaai, Suidelike Skiereiland

Chapmans Peak Hotel is aan die voet van Chapmans Peak-rylaan en kyk uit oor Houtbaai. Die hotel word bestuur deur 'n familie en is in 1977 begin. Dit bied gehalteverblyf vir sakereisigers of vakansiegangers. Dit is ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Hotel in Glencairn, Suidelike Skiereiland

Hierdie statige, elegante dame van 'n blyplek is stapafstand van die pragtige Glencairnstrand en winkels af geleë. Die hotel is ook naby Vishoek, Simonstad, Kommetjie en Noordhoek geleë. Hierdie unieke Suid-Afrika...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Hotel in Vishoek, Suidelike Skiereiland

Calders Hotel and Conference Centre is in Vishoek geleë, 'n kusdorpie aan die punt van die Vishoekvallei aan die Valsbaai-kant van die Kaapse Skiereiland. Die dorp staan bekend vir sy prentjiemooi omgewing, strande...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Suid Skiereiland hotelle blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle hieronder, of gaan besoek ons hoof Suid Skiereiland akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Suid Skiereiland akkommodasie soek. Sodra jy die ideale hotel akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za