Geverifieerde Resensie
South Coast Whale Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1220 resensies.
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Sandbaai Country House"Mooi omgeving en lekker uitzicht, lekker help bij kome naar de verblijf ondanks de rellen die er in Hermanus waren."
Silversands, Suidkus Walvisroete
Sol y Sombra"Dis 'n pragtige area, met 'n lieflike ongerepte strand. Ek het as kind my Desember-vakansies daar deurgebring en dit is nog steeds na al die jare beeldskoon. Dis die perfekte plek om 'n strand-vakansie te hou as 'n mens nie hou van al die mense op 'n meer kommersiële strand nie."
Perlemoenbaai, Suidkus Walvisroete
Whale Sea"Dis 'n mooi en rustige omgewing, maar wees bedag op diefstal/inbrake! Gebruik alarms en laserstrale by die huis, dis daar met 'n rede!"
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
620 Anne Road Pringle Bay"Heerlike sakesentrum met verskeie intieme restaurante. Gerieflik naby aan Kaapstad en lughawe. "
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Sandbaai Country House"Lieflik, gerieflik en hoogs aanbeveel as jy uit die gewoel van Hermanus self wil uitkom. Alle denkbare geriewe op jou voorstoep en 'n klipgooi van die hoof besienswaardighede van Hermanus."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
SeaBreak Cottage"Fantastic people who are very friendly. Cannot wait to go back there for another holiday."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Lekkerus"It is a very peaceful and quiet place for those who want to escape from the busy noisy city life. Totally awesome."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Sandbaai Woonstel"Van 'n natuurbewaarders oogpunt is dit 'n paradys."
Perlemoenbaai, Suidkus Walvisroete
Whale of a Time"Baie mooi plek, was die perfekte tyd daar. Definitief 'n plek wat ek weer sal besoek."
Franskraal, Suidkus Walvisroete
Melkboom Self-Catering Villa"Just another seaside holiday town. Close enough to Cape Town, but also further enough away."
De Kelders, Suidkus Walvisroete
Happy Family Guest House"The area is very safe. We had no issues with anything. Perfect for morning jogs. "
Franskraal, Suidkus Walvisroete
Laatlam93"Lekker ver weg van 'n besige lewe en lekker naby die benodigdhede."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Waterblom in Pringle"Dis effe baie te stil daar, daar gaan nie veel aan nie, asook nie in die dorpie nie."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
La Mer"Kleinmond is the perfect weekend getaway - such a quaint town with all the amenities you need - supermarket, bakery and close to the bustle of Hermanus. "
De Kelders, Suidkus Walvisroete
SEAesta Beach House"Pragtige natuur en natuurlik die walvisse - hulle was volop. Dis 'n rustige omgewing."