Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Swartland
4.4/5
volgens 386 resensies

Lees regte resensies van Swartland van 386 geverifieerde gaste.

Indien jy Swartland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Swartland.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Swartland Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Swartland accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Swartland akkommodasie

Bladsy 7 - 313 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 6)

Starfish View is in die Grottobaai Privaat Natuurreservaat aan die Kaapse Weskus geleë. Die gebied is bekend vir sy...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)

64 Atlantic Drive is ’n selfsorgkothuis in Yzerfontein. Die kothuis is apart van die hoofwoning en word vir meer pr...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R1 599
per nag (plek vir 2)

1 Royal Street Guesthouse is 'n unieke en bekoorlike boetiekgastehuis in die bekoorlike dorpie, Riebeek-Kasteel, ee...

Swembad
Gratis WiFi
Swem
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Swembad
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 599
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)

Mossel is the Yzerfontein Gem is 'n knus woonstel wat deel is van die hoofhuis, maar met 'n privaat ingang, net 'n ...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R2 970
per nag (plek vir 8)

Abbotts Hill is 'n selfsorgplaashuis op 'n heuwel op 'n wynplaas buite Malmesbury. Dit word deur wingerd omring en ...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R2 970
per nag (plek vir 8)

Vanaf
R7 500
per nag (plek vir 8)

Beach Villa Die Duyker bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike huis met asemrowende see-uitsigte. Hierdie pr...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 8)

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense

Soutkloof Guesthouse is op die Soutkloof-plaas in die hartjie van die Swartland, net 120 km vanaf Kaapstad, geleë. ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense

Kariza

Selfsorg in | Yzerfontein, YzerfonteinSwartland
Vanaf
R1 390
per nag, vir 3 mense

Kariza is 'n selfsorgwoonstel wat slaapplek aan 3 gaste in Yzerfontein bied. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed e...

Braaiplek
Gratis WiFi
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Kombuisgeriewe
Braaiplek
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 390
per nag, vir 3 mense

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)

Paradijs Sig is in Yzerfontein en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of sakereisiger. Dis naby verskeie winkels, r...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense

Kaijaiki Country Inn and Restaurant is minder as 1 km vanaf die strand in Yzerfontein en bied tipiese Weskusverblyf...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Kroeg
Gratis kansellasie
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem