Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Bethulie (15)
Oviston (4)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (56)
B&Bs (8)
Wildsplase (5)
Hotelle (1)
Gastehuise (17)
Selfsorg-eenhede (25)

Resensies van Transgariep

4.2 / 5  
volgens 908 resensies
Lees regte resensies van Transgariep van 908 geverifieerde gaste.
Indien jy Transgariep besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Transgariep.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Transgariep selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Transgariep Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Transgariep Selfsorg-eenhede

25 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Vanaf
R445
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gariepdam, Transgariep

Rose Cottage is 'n selfsorggastehuis in Gariepdam, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad, en net 5 minute van die N1 af. Dit is die ideale oornagplek vir moeë reisigers en besoekers wat die aand wil oorbly of vir...

Vanaf
R445
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gariepdam, Transgariep

Gariep Gardens Gastehuis is geleë in Gariepdam, sowat halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg, en net 5 minute se ry van die N1 af. Net 56 kilometer vanaf Colesberg langs Suid-Afrika se grootste dam, in die hartjie...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bethulie, Transgariep

Selah Guest Cottage is 'n selfsorgkothuis op die gasheer se perseel in die geskiedkundige dorpie, Bethulie. Dit is die ideale basis vanwaar verskeie besienswaardighede besoek kan word. Die kothuis het 'n privaat i...

Vanaf
R445
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gariepdam, Transgariep

Angela's Guest Lodge is ideaal vir die moeë reisiger wat 'n oornagplek op die lang en uitputtende pad soek. Dis ook ideaal vir diegene wat 'n paar ekstra dae in die Karoo en by die Gariepdam wil spandeer. Die lod...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bethulie, Transgariep

Wild Olive Cottage is in Bethulie, 'n klein dorpie in die suide van die Vrystaat en dit is tussen tipiese Vrystaat-koppies geleë. Dié dorp is naby Suid-Afrika se grootste dam, die ikoniese Gariepdam, en dit bied e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gariepdam, Transgariep

Kraai Huis is in Gariepdam en bied selfsorgverblyf aan 4 gaste. Die eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea met lugversorging. Die ...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gariepdam, Transgariep

View Lodge is in Gariepdam geleë, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad langs die N1. Ons onderneming is op die heuwel met 'n uitsig oor die ontsaglike watermassa. Kom span by ons uit en geniet die vars lug, die ...

Vanaf
R2 160
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Bethulie, Transgariep

Ou Vellies Sleap-Inn is in Bethulie geleë en bied gerieflike verblyf in 'n gemeubileerde selfsorghuis met 4 slaapkamers. Aangesien die huis as 'n eenheid verhuur word, is dit ideaal vir gesinne wat onder een dak w...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gariepdam, Transgariep

Gariep N1 Chalets is in die middel van Suid-Afrika, tussen Johannesburg en Kaapstad en 15 km noord van die Gariepdam aan Bloemfontein se kant en sowat 500 m van die N1 af geleë. Die eenhede is omring deur die tipie...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gariepdam, Transgariep

Gompou Straat 7 is in Gariepdam en bied gerieflike verblyf vir 'n groep of gesin. Verblyf is beskikbaar in die Gompou Huis met slaapplek vir 7 en die Gompou Woonstel met slaapplek vir 3. Die eenhede kan apart of sa...

Vanaf
R950
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Gariepdam, Transgariep

Midway Accommodation bied sakpasverblyf vir gaste wat wil oornag. Dit is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe. Dié oopplan-woonstel het slaapplek vir 6 gaste en het 'n dubbelbed en 4 enkelbeddens wa...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bethulie, Transgariep

The Farmers Cottage is 'n pragtige selfsorg-plaaskothuis aan die verste punt van 'n kleinhoewe in die historiese dorpie, Bethulie in die Vrystaat. Bethulie is sentraal geleë in Suid-Afrika, teen die suidelike Vryst...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Bethulie, Transgariep

Karoo Huisie is in Bethulie in die Vrystaat en dié area is bekend vir sy landskaproetes, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede soos die Golden Gate Nasionale Park, Vredefortkoepel en die Gariepdam Natuurre...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bethulie, Transgariep

5 on Roux is 'n lieflike dorpshuis in Bethulie wat uit 'n vervloë era dateer. Dit is toeganklik vir gaste in rolstoele en het slaapplek vir 6. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en die deurkosyne en deurgange in di...

Vanaf
R1 680
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Gariepdam, Transgariep

Spreeu 2 is in Gariepdam en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede geleë. Dié huis het 3 slaapkamers en is geskik vir 6 gaste. Die ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings[email protected]