Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (28)
B&Bs (3)
Wildsplase (3)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (15)

Resensies van Umkomaas

3.8 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Umkomaas van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Umkomaas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Umkomaas.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Umkomaas selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Umkomaas Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Umkomaas Selfsorg-eenhede

15 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umkomaas

Kingfisher Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde kothuis en dis op die eienaars se perseel geleë. Die kothuis is in die kusdorpie Umkomaas aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Die kothu...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clansthal, Umkomaas

Widenham Holiday Units bied lieflike selfsorgverblyf in Umkomaas. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek naby die strand en weg van die stadslewe. Verblyf word gebied in 2 unieke en smaakv...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clansthal, Umkomaas

45 on Widenham is in die klein kusdorpie Umkomaas geleë. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel en 'n oopplan-kothuis op die eienaars se perseel. Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clansthal, Umkomaas

Huisie-by-die-see is in Umkomaas, KwaZulu-Natal geleë en bied gehalte-gesinsverblyf. Dis in 'n veilige, stil kompleks net 'n entjie se ry vanaf Scottburgh en Illovo met swemstrande en visvangplekke. Dié huis besk...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clansthal, Umkomaas

Turtle Creek Self-catering is 'n troeteldiervriendelike vakansiehuis net 'n paar minute vanaf die rivier en die strand in Umkomaas Turtle Creek Self-catering is volledig ingerig en beskik oor 2 slaapkamers en 2 ba...

Vanaf
R475
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clansthal, Umkomaas

Ocean Tribe Garden Cottage is op die eienaar se eindom in die dorpie Umkomaas geleë. Dis 'n gewilde bestemming vir duikliefhebbers, weens die verskeidenheid seelewe. Die kotuis het 1 slaapkamer met slaapplek vir 2...

Vanaf
R700
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Clansthal, Umkomaas

Scuba Diver.Za is 'n vakansiewoonstel in Umkomaas, 'n klein kusdorpie aan die subtropiese Suidkus van KwaZulu-Natal. Umkomaas bied verskeie doendinge, veral vir dié wat hou van haaihokduik en visvang. Dié woonste...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clansthal, Umkomaas

Aliwal Shoal Lodge is in 'n kusdorpie aan die subtropiese Suidkus van KwaZulu-Natal, Umkomaas, geleë waar skubaduik een van die hooftrekpleisters is. Die gholfbaan word ondersteun deur die einste Tim Clark wat hier...

Vanaf
R300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clansthal, Umkomaas

Smalls Cottage is 'n selfsorg-kothuis in Umkomaas aan KwaZulu-Natal se subtropiese Suidkus. Dié dorpie is 'n wonderlike vakansiebestemming vir diegene wat Aliwal Shoal, een van die beste duikplekke in die wêreld, ...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clansthal, Umkomaas

Umkomazi Beach House is 'n stylvolle strandhuis met pragtige see-uitsigte. Dit bied absolute privaatheid en 'n rustige ligging in Umkomaas aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dié strandhuis het al die nodige selfsorggeri...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Umkomaas selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Umkomaas akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Umkomaas akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za