Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (38)
Hotelle (6)
Selfsorg-eenhede (32)

Resensies van V & A Waterfront

4.8 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van V & A Waterfront van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy V & A Waterfront besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in V & A Waterfront.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van V & A Waterfront akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as V & A Waterfront Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

V & A Waterfront Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in V & A Waterfront

Helenslee 002 is 'n stylvolle, luukse selfsorgwoonstel in die gewilde V&A Waterfront. Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n oopplan-eetarea en -leefarea. D...

Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in V & A Waterfront

Juliette 308 is ’n stylvolle en luukse selfsorgwoonstel in die bekende V&A Waterfront. Die meubels is klassiek en gemaklik en die woonstel skep ’n gevoel van privaatheid en ontspanning. Dié woonstel het lugve...

Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in V & A Waterfront

Ellesmere 302 is 'n stylvolle en gerieflike selfsorgwoonstel in die gewilde V&A Waterfront. Die woonstel het 'n lieflike uitsig oor die marina en sy kanale en oor die Waterfront tot by Groenpunt Stadion. Die woons...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in V & A Waterfront

Gulmarn 002 is 'n stylvolle, luukse selfsorgwoonstel op die grondvloer in die gewilde V&A Waterfront. Die woonstel het direkte toegang na die marina looppaaie. Dié woonstel bied verblyf aan 2 gaste en beskik oor 1...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in V & A Waterfront

Pembroke 107 is 'n luukse selfsorgwoonstel in die V&A Waterfront. Dis modern, stylvol met warm kleure, leerbanke en unieke Kaapse kunswerke. Dié woonstel het slaapplek vir 2 en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 2)
Hotel in V & A Waterfront

Jackie O is 'n klassieke seiljag van 32 m en is in Europa gebou in 'n era toe die ryk en beroemdes die voorreg gehad het om na hul eie wêreldjie te ontsnap. Nou kan jy ook dié voorreg beleef. Die seiljag is perma...

Vanaf
R1 160
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strandgebied, V & A Waterfront

404 Canal Quays Apartment bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel wat met smaak ingerig is. Die woonstel is op die vierde verdieping van die Canal Quays-kompleks naby die V&A Waterfront en die CTI...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in V & A Waterfront

Waterfront Stays 109 is 'n luukse woonstel in die veilige Juliette-kompleks op die waterrand in die hartjie van Kaapstad se V&A Waterfront. Die Juliette-kompleks is tussen die 5-ster One and Only Hotel en die Cape G...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in V & A Waterfront

Canal Quays is op die watervoor geleë tussen die KIKS en die Waterfront. Dié ruim woonstel is goed ingerig en volledig toegerus met al die geriewe wat gaste vir kort- of langtermynverblyf kan nodig kry in Kaapstad...

Vanaf
R3 590
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in V & A Waterfront

101 Faulconier in V&A Marina bied selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel op die eerste verdieping van 'n woonstelblok. Die kompleks is in die V&A Marina geleë met 'n uitsig oor die kana...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die V & A Waterfront akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]