Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (20)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (15)

Resensies van Vredenburg

4.2 / 5  
volgens 108 resensies
Lees regte resensies van Vredenburg van 108 geverifieerde gaste.
Indien jy Vredenburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vredenburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vredenburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vredenburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vredenburg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Vredenburg

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Jacobsbaai, Saldanhabaai Munisipaliteit

Jacobs Bay Backpackers bied basiese verblyf in Jacobsbaai, halfpad tussen Vredenburg en Saldanhabaai. Hierdie rugsakreisigerslosies is ideaal vir verjaardagpartytjies, intieme troues, rampartytjies, spanbou-wegbreke...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Blouwaterbaai, Saldanha

De Koelte is in Saldanha is naby Blue Bay Lodge, die baai en die dorp met restaurante. Dit is in ’n veilige area met ‘n elektriese sekuriteitshek by die hoofingang. Verbly f is beskikbaar in 'n huis en 'n enkel...

15% af Aanbod!
VanafR5 000
R4 250
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Jacobsbaai, Saldanhabaai Munisipaliteit

Zeezicht Villa is in Jacobsbaai tussen Vredenburg en Saldanha geleë. Hierdie pragtige juweel van 'n huis wat 100 m van die strand af geleë is, is die ideale plek vir 'n gesinsvakansie of 'n groepswegbreek. Die hu...

Vanaf
R4 100
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Jacobsbaai, Saldanhabaai Munisipaliteit

Die Kroon bied selfsorgverblyf sowat 50 m van die strand af in Jacobsbaai. Die huis bied onbelemmerde see-uitsigte. Daar is 3 slaapkamers en 3 badkamers op die boonste verdieping. Daar is dubbelbeddens in 2 van die...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Jacobsbaai, Saldanhabaai Munisipaliteit

De Loft is 'n oopplan-soldereenheid wat deel is van die eienaar se huis, maar tog privaatheid en 'n aparte ingang bied. Dié eenheid bied gerieflike oornagverblyf en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Jacobsbaai, Saldanhabaai Munisipaliteit

Lavender @ C is die ideale selfsorg-wegbreekplek in die prentjiemooi Jacobsbaai aan die Weskus, stapafstand van die see. Die eenheid het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kuierarea met 'n ingeboude braai. Die...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Jacobsbaai, Saldanhabaai Munisipaliteit

Living Water is 'n selfsorgwoonstel wat nuut gebou is en alles het wat jy nodig het vir 'n strandvakansie: 'n ligging teen die water, asemrowende uitsigte oor die oseaan en sonsondergange, oop ruimtes, en afwerkings...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Jacobsbaai, Saldanhabaai Munisipaliteit

Die Seeperd is 'n selfsorghuis in Jacobsbaai waar gaste se troeteldiere kan saamkom mits dit vooraf gereël word. Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Jacobsbaai, Saldanhabaai Munisipaliteit

Droom bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis in Jacobsbaai. Dis die ideale bestemming vir diegene wat in 'n rustige omgewing wil ontspan. Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers waarvan...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Blouwaterbaai, Saldanha

Kaycharoz is 'n ruim selfsorghuis vir 'n gesin van 6 in Blouwaterbaai, Saldanha en is 400 m van die strand af. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers, en die voorstoep bied 'n gedeeltelike see-uitsig. Di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Vredenburg akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]