LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG

Geverifieerde Resensie

Wes-Kaap

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wes-Kaap bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 44240 resensies.

Constantia, Wes-Kaap

Pinoak Cottage

"Beautiful, leafy suburb. Peaceful and refreshing. We felt quite safe!"

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Bowtie Plett House

"Ons eerste keer daar. Ons was aangenaam verras!"

Bettysbaai, Wes-Kaap

Cyara

"Dis 'n pragtige dorpie wat sentraal geleë is."

Klawer, Wes-Kaap

Lemoenkloof Farm

"Klawer is the perfect midway stop between Cape Town and the Northern Cape or Namibian border."

Gordonsbaai, Wes-Kaap

House Kenyon

"Ek het net 1 ding om te sê: Dit is 'n baie lekker strand om in te swem en die uitsigte is baie mooi."

Prins Albert, Wes-Kaap

Huis Adriaann

"Baie oulike bestemming met verskeie moontlikhede van ontspanning en uiteet."

Stilbaai-Oos, Wes-Kaap

Hibiscus House

"Ek hou nooit weer êrens anders vakansie nie."

Oranjezicht, Wes-Kaap

Ambiance Apartment

"Nice area and I think relatively safe and close to the main streets that provides entertainment. "

Paternoster, Wes-Kaap

Mooimeisiesfontein

"Dis my gunsteling webreekdorpie. Dit is 'n beskostigbare stukkie Griekeland."

Robertson, Wes-Kaap

De Hoop Cottages

"Soek meer plek om te stap."

Sederberg, Wes-Kaap

Mount Ceder

"Would suggest they offer a guide to accompany visitors when sight seeing. i.e. waterfall and Khoisan paintings. Although staff say it is safe from leopards and baboons, one cannot be too sure especially if something happens. As there is no cellphone reception, you are faced with a dilemma. Snakes are also about as another risk to injury. Although I did not read the small print, who is liable if something happens. "

Mosselbaai, Wes-Kaap

Altelekker by die See

"'n Pragtige plek met vriendelike mense."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Kranskloof Country Lodge

"Lekker geëet by Mamash!"

Gordonsbaai, Wes-Kaap

Studio108

"Lekker vakansieplek, sentraal tot al die besienswaardighede in die Kaap."

Onrus, Wes-Kaap

@ The Owl Rock

"Heerlike week daar gehad en heerlik gerus. Baie dankie!"

Van Dyks Bay, Wes-Kaap

Villa Jondé

"Van Dyksbaai moet vir seker 'n toeristebestemming word."

Witsand, Wes-Kaap

Nautilus

"Dit is baie mooi. Ons het ook De Hoop besoek en dit was 'n wonderlike ervaring. Daar is baie beperkte moontlikhede vir inkopies, onder meer kruideniersware, vleis en vars produkte, en ons moes na Swellendam ry vir 'n dokter en apteek (daar is nie 'n apteek of 'n dokter nie). Die restaurante in die dorp raak vinnig oorweldig wanneer daar baie mense is, maar ons het heerlik daar gekuier. Ons sal volgende keer meer voorbereid wees."

Hartenbos, Wes-Kaap

Die Dolfyntjie

"Ons is mal oor Hartenbos."

Piesangvallei, Wes-Kaap

33 Hanois

"Baie lekker plek."

Hermanus, Wes-Kaap

The Potting Shed - Self-Catering

"Sal vir seker weer soontoe wil gaan, maar beslis vir langer!"

Witsand, Wes-Kaap

Breede River Lodge Apartment

"Witsand is 'n wonderlike bestemming, veral vir gesinne. Die kinders geniet Witsand baie. Dit is 'n lekker rusbestemming. Vat net genoeg kruideniers saam, want die winkels is baie duur."

Robertson, Wes-Kaap

DuVon Farmhouse

"Pragtige omgewing."

Doringbaai, Wes-Kaap

Thornbay Accommodation

"Doringbaai is 'n juweel van 'n dorp!"

Tulbagh, Wes-Kaap

Saronsberg Vineyard Cottages

"Oulike dorpie met klein winkeltjies."

Citrusdal, Wes-Kaap

Piekenierskloof Mountain Lodge

"Dis een van die warmste plekke wat ons nog ooit besoek het, maar 'n oulike dorpie."

Gansbaai, Wes-Kaap

28 Kolgans

"Baie rustige plek om te ontspan."

Blad
Blad 1024 - Wys 30691 tot 30720
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!