Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Table Mountain Frame, Khayelitsha besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Table Mountain Frame, Khayelitsha.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Table Mountain Frame, Khayelitsha akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Table Mountain Frame, Khayelitsha

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Boland, Wes-Kaap

Aspidistra Garden Centre Rooms is in 'n lieflike kwekery langs die R310 in die rigting van Stellenbosch geleë. Aspidistra Garden Kamer 1 beskik oor 'n dubbelbed, terwyl Aspidistra Garden Kamer 2 oor 2 enkelbeddens...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kaapstad, Wes-Kaap

Eastern Mystique is in Pelican Park, 'n woonbuurt van Kaapstad slegs 20 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en 5 km van Strandfonteinstrand af. Verblyf is beskikbaar in 2 privaat kamers wat elk oor 'n privaat...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR595
R476
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Kuilsrivier, Wes-Kaap

One One Guest House is 'n gastehuis in Kuilsrivier. Dié gastehuis is 35,3 km van Kaapstad af en 19,9 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Die gastehuis is ook net 7,5 km vanaf Zevenwacht-wynlandgoed wat aan di...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kuilsrivier, Wes-Kaap

Little Prairy is 'n selfsorghuis in Kuilsrivier. Dié huis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n oornagplekkie naby verskeie geriewe in die Noordelike Voorstede. Die huis het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oop...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Boland, Wes-Kaap

Lavinia Lifestyle is in Stellenbosch se wynlande geleë en dit het die ideale ligging op 'n rustige landgoed, maar steeds toegang tot al die hoofpaaie. Die landgoed het 'n ongeëwenaarde uitsig oor Valsbaai en op He...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Boland, Wes-Kaap

Onze Rust is in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë. Hierdie pragtige plaas het 2 gerestoureerde huise en bied die perfekte plek om te ontspan en net weer jou batterye te herlaai. Die tuin is 2 hektaar groot ...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Boland, Wes-Kaap

Fijndraai bied verblyf in nuut opgeknapte een- of tweeslaapkamer-kothuise wat op 'n wyn- en perdeplaas, sowat 10 minute se ry vanaf Stellenbosch, geleë is. Elke kamer het 'n ruim en suite-badkamer. Die kothuis het ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kuilsrivier, Wes-Kaap

Stay @ Foxhound is in Jagtershof en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger, vakansiegangers, 'n gesin of 'n paartjie. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Verblyf is beskikb...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kuilsrivier, Wes-Kaap

Ontvlug uit die geskarrel van die stad en beleef die rustigheid en atmosfeer van een van die oudste wynplase in die land. Ontwaak met 'n uitsig op Tafelberg en Valsbaai net 'n paar minute van Kaapstad se voorste bes...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kuilsrivier, Wes-Kaap

Eikenbosch Estate Home bied selfsorgverblyf op 'n veilige residensiële landgoed in Kuilsrivier, Kaapstad. Die perseel is die ideale basis om allerhande besienswaardighede in die Noordelike Voorstede en Kaapse Wynla...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20 van 5478 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za