Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Table Mountain Frame, Khayelitsha besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Table Mountain Frame, Khayelitsha.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Table Mountain Frame, Khayelitsha akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Table Mountain Frame, Khayelitsha

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Heldervue, Somerset-Wes

Bay View verhuur kamers in Heldervue, Somerset-Wes, met maklike toegang van die N2 en R44 af. Kamers beskik oor panoramiese uitsigte op die omliggende berge en oor die hele Valsbaai, Hangklip, Gordonsbaai, Strand, ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Kaapse Wynlande

23 on Vergenoegd bied gerieflike selfsorgverblyf in ‘n opgeknapte ateljeewoonstel, apart van die hoofhuis op die eienaar se perseel. Dis in ‘n vreedsame straat in Somerset-Wes geleë. Dié eenheid het slaapplek...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Heldervue, Kaapse Wynlande

53 Pyracantha Street bied 3 selfsorg-suites op die eienaar se erf in Somerset-Wes in die Helderbergarea. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besienswaardighede. Verblyf is bes...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R390
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Heldervue, Somerset-Wes

Cute and Comfy is in Heldervue, Somerset-Wes geleë en is die ideale oornagverblyf vir ’n sakereisiger of gaste wat op soek is na ’n vinnige wegbreek. Dis binne maklike bereik van verskeie winkels, restaurante, ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Heldervue, Somerset-Wes

La Protea is ’n selfsorg-enkelwoonstel op die eienaar se perseel in ’n lieflike en stil area in Somerset-Wes. Die woonstel het ’n aparte ingang en privaat parkeerplek in die skadu. Die woonstel het ’n ooppl...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Kaapse Wynlande

Die Herberg is in Heldervue, Somerset-Wes en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie, sakereisigers of oornaggaste. Die Herberg is baie gerieflik geleë vir besoekers aan die Helderberg Village Aftree-oord. Dit is binne...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Heldervue, Somerset-Wes

Acacia Stay is op die Heldervue-heuwel en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 3 gaste. Dit is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers. Hierdie woonstel bied verblyf aan 3 volwassenes, of 2 volwassenes en 2 kind...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Heldervue, Somerset-Wes

Somerset View Guest House bied rolstoelvriendelike verblyf en is in die fantastiese Heldervue woonbuurt in Somerset-Wes. Hierdie gastehuis is ideaal geleë slegs 5 tot 10 km vanaf verskeie besienswaardighede in die ...

Vanaf
R1 540
per nag (plek vir 2)
Lodge in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Cultivar Guest Lodge is tussen die prentjiemooi Stellenboschberge en die pragtige wingerde, net 7 km van die middedorp af en bied 'n rustige wegbreek in 'n groot laventeltuin. Al 16 kamers is uniek versier. Verbly...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
B&B in Somerset-Wes, Kaapse Wynlande

In die hartjie van die wynland, aan die voet van die Helderberg, is die beeldskone Africa Lodge geleë waar jy gerieflike en stylvolle verblyf kan verwag. Elkeen van die kamers het 'n Afrika-tema en 'n grasdak. Elk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 4679 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]