Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Table Mountain Frame, Khayelitsha besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Table Mountain Frame, Khayelitsha.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Table Mountain Frame, Khayelitsha akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Table Mountain Frame, Khayelitsha

Vanaf
R630
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Heldervue, Wes-Kaap

Covenant Well Guest House is in Heldervue, Somerset-Wes geleë. Dié gastehuis beskik oor 3 selfsorg-eenhede wat elkeen toegerus is met 'n kombuis of 'n kombuisie, TV met DStv-kanale en toegang tot WiFi. Morning R...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Heldervue, Wes-Kaap

Stay @ Ixia is 'n selfsorgwoonstel met 'n oopplan-uitleg op die eienaar se perseel in Somerset-Wes. Dié perseel is die perfekte basis vanwaar die Helderberg en al sy besienswaardighede verken kan word. Dié ruim w...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Serenity and Tranquility Defined bied oornagverblyf op die eienaar se perseel in Somerset-Wes. Dié prentjiemooi dorp is omring deur berge en wingerde, met uitsigte oor die see en strand. Verblyf is beskikbaar in ...

25% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 150
R863
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Heldervue, Wes-Kaap

The Olive Cottage is 'n ruim selfsorgkothuis wat aaneengeskakel is met die hoofhuis, maar dit het 'n privaat ingang in 'n stil woonbuurt in Helderberg, Somerset-Wes. Die kothuis is onafhanklik van die plaaslike krag...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Hibiscus View Cottage is 'n selfsorghuis in Somerset-Wes. Dit is ideaal vir 'n paartjie of klein gesin wat op soek is na gerieflike verblyf na aan verskeie geriewe. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer met 'n koning...

Vanaf
R805
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Casi House bied selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom in 'n luukse deel van Somerset-Wes. Dié vakansiehuis is ideaal geleë in die Kaapse Wynlande en 29,5 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Dié gastesu...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Nessa's Guest Suite bied gerieflike en basiese verblyf in 'n selfsorg-suite op die eienaar se erf. Die suite is in 'n rustige en veilige woonbuurt in Bellville geleë. Die area word gedurig deur die plaaslike buurtw...

20% af Aanbod!
VanafR690
R552
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Wegbreek Self Catering is perfek vir alle tipe reisigers, insluitend vakansiegangers, sakereisigers en toeriste. Gaste het ook hulle eie privaat ingang. Die eenheid is op 'n privaat woning geleë, maar is heeltemal ...

Vanaf
R880
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kuilsrivier, Wes-Kaap

Winelands Gateway is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Kuilsrivier, Kaapstad. Die perseel is 15 tot 20 km van Durbanville se wynplase en die Kaapse Wynlandstreek af. Die woonstel is vas aan die hoof...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Sultana Stay is in Steynrust in Somerset-Wes geleë en bied gehalte-verblyf vir sakereisigers, gesinne, vakansiegangers en gaste wat net wil oornag. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60 van 5479 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za