6de Laan Selfsorgwoonstel
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Let asseblief dat daar verskeie stelle trappe is, beide wat na die eiendom lei en op perseel self. Dit mag moontlik nie geskik wees vir bejaardes of gaste wat moeilik beweeg.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6de Laan 20A, De Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom