84 on Berthold Alheit
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Suzette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 55
Jaar gelys 10
Opsomming van Resensie
Danie M - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker en rustige kuiertjie by die see.
84 on Berthold Alheit se terugvoer
Baie dankie vir die mooi boodskappie, Danie. Kom asb. weer.
Ray D - Mrt 2020
Algehele gradering
Die beste.
Andrew H - Des 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam, Suzette baie behulpsaam.
84 on Berthold Alheit se terugvoer
Goeie dag Andrew,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit beteken vir ons baie.
Groete
Suzette
Spekkie B - Apr 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon en genoeg ruimte vir twee volwasse mense.
84 on Berthold Alheit se terugvoer
Baie dankie vir die tyd wat julle geneem het om 'n resensie te publiseer. Dit is vir ons lekker om positiewe terugvoer te kry en om oulike gaste te huisves.
Tot volgende keer.
Karin V - Apr 2019
Algehele gradering
Goedkoop, netjies en goed toegerus.
Giel P - Mrt 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Sonja J - Feb 2019
Algehele gradering
Voortreflik uitstekend!
84 on Berthold Alheit se terugvoer
Beste Sonja
Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit geweldig baie. Groete tot ons weer sien.
Joggie R - Des 2018
Algehele gradering
5-ster-verblyf.
Alta G - Des 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Pieter Johannes M - Okt 2018
Algehele gradering
'n Baie lekker, skoon, sonnige woonstel. Dankie, lekker gebly.
84 on Berthold Alheit se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie. Kom asb weer.
Anna-marie V - Sep 2018
Algehele gradering
Netjies, toegerus, fantasties.
84 on Berthold Alheit se terugvoer
Baie dankie ons waardeer die positiewe terugvoer opreg.
Andre V - Aug 2018
Algehele gradering
Aangename verblyf.
84 on Berthold Alheit se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons waardeer dit so baie. Kom asb. weer.
Dianah M - Jul 2018
Algehele gradering
Baie netjies en goed ingerig.
Marina V - Apr 2018
Algehele gradering
Vriendelikheid van Suzette en welkome ontvangs.
84 on Berthold Alheit se terugvoer
So baie dankie vir die positiewe resensie, ons waardeer dit opreg. Kom asseblief weer.
Fa C - Apr 2018
Algehele gradering
Skitterend.
84 on Berthold Alheit se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer regtig die terugvoering. Julle is baie spesiaal.
Elize V - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlik gebly, alles beskikbaar.
Elmatria M - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was awesome.
84 on Berthold Alheit se terugvoer
Baie dankie ek waardeer dit so baie. Kom gou weer.
Alida J - Mrt 2018
Algehele gradering
Die lekkerste blyplek in Hartenbos.
Lees meer84 on Berthold Alheit se terugvoer
Baie dankie. Na 20 jaar was julle nog net so spesiaal soos vroeër. Dit is altyd lekker om positiewe terugvoer te kry. Hoop om julle gou weer te verwelkom.
Leon V - Mrt 2018
Algehele gradering
Great place, safe quiet neighborhood, close to beach and shops.
84 on Berthold Alheit se terugvoer
Thank you for the good words. I appreciate it so much.
You were very easy guests.
Hope to receive you back soon.
Thea G - Mrt 2018
Algehele gradering
Is 'n netjies, lekker ruim woonstel vir twee.
84 on Berthold Alheit se terugvoer
Baie dankie Thea, julle was wonderlike gaste.
Magnus W - Jan 2018
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
Theuns M - Jan 2018
Algehele gradering
Ontvangs vriendelik, verblyf, skoon, netjies, ten volle toegerus en puik puik waarde vir geld!
Igna J - Okt 2017
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en sal vir enige persoon aanbeveel.
Jacques G - Sep 2017
Algehele gradering
Het gevoel asof ek by my huis is.
84 on Berthold Alheit se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Kom gerus weer.
Vriendelike groete
Suzette Acker
Liezel V - Apr 2017
Algehele gradering
Goeie ligging, waarde vir geld.
84 on Berthold Alheit se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit beteken vir ons baie. Ons waardeer dit opreg. Kom asb weer.
Groete,
Suzette
Johan H - Apr 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Reynhardt E - Mrt 2017
Algehele gradering
Bitter lekker gebly en wou nie ry nie.
84 on Berthold Alheit se terugvoer
Beste Reynhardt
Baie dankie dat julle die moeite gedoen het om terugvoer te gee - en sulke positiewe terugvoer is 'n riem onder die hart. Dit was 'n voorreg om sulke oulike gaste te akkommodeer. Bly julle het die tydjie geniet. Kom gerus weer!
Hanlie V - Mrt 2017
Algehele gradering
Customer service was outstanding.
84 on Berthold Alheit se terugvoer
Beste Altus
Ons waardeer opreg dat ons gaste die moeite doen om terugvoer te gee. Dit is al manier hoe ons weet wat hulle van hou en waaraan ons nog kan werk. Ons wil baie graag 'n goeie standaard hê en verseker dat hulle weer van ons akkommodasie gebruik sal maak. Julle was baie oulike gaste en ons hoop om julle gou weer te sien. Dankie vir die terugvoer weereens.
Groete
Suzette
Johan D - Feb 2017
Algehele gradering
Stil en rustige verblyf in 'n netjiese en veilige omgewing.
84 on Berthold Alheit se terugvoer
Beste Johan
Baie dankie dat julle die moeite doen om terugvoer te gee oor die verblyf. Dit is vir ons belangrik om te weet waar daar leemtes is. 'n Goeie standaard is vir ons belangrik. Dit is deur julle goeie terugvoer dat ons verseker kan wees om weer in die toekoms gaste te hê - mense lees graag terugvoer van gaste.
Kom span asb weer uit - julle was baie oulik.
Vriendelike groete
Suzette
Magnus W - Jan 2017
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker!
84 on Berthold Alheit se terugvoer
Ons is baie bly dat julle die tydjie geniet het en die verblyf goed was. Dit is vir ons belangrik dat ons gaste ten eerstens lekker slaap en dat dit vir hulle gerieflik is. Ek waardeer ieder en elk se terugvoer, want dit is die enigste manier om 'n goeie standaard te handhaaf en te verbeter. Julle was baie oulike gaste. Kom asseblief gerus wees.
Ronel V - Jan 2017
Algehele gradering
Stil, netjies en waarde vir geld met vriendelike ontvangs.
84 on Berthold Alheit se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Met sulke oulike gaste was dit net 'n plesier om julle te ontmoet en huisves.
Barend E - Sep 2016
Algehele gradering
Gerieflike plek na ons hart met vriendelike eienaar en waarde vir geld.
84 on Berthold Alheit se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Kom asseblief weer.
Groete
Suzette
Anne H - Apr 2016
Algehele gradering
Dit was baie netjies en rustig.
Susan H - Mrt 2016
Algehele gradering
Gasvryheid was ongelooflik! Verblyf baie skoon, baie higiënies en fantasties ingerig.
84 on Berthold Alheit se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Baie bly julle het lekker gebly. Kom gerus weer.
Vriendelike groete.
Suzette
Karel M - Feb 2016
Algehele gradering
Baie lekker blyplek en uitstekende waarde vir geld.
84 on Berthold Alheit se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek waardeer dit so baie. Kom asb. weer.
Delano M - Feb 2016
Algehele gradering
Fantasties.
84 on Berthold Alheit se terugvoer
Baie dankie Delano
Waardeer so baie - julle was oulike gaste. Kom asb weer.
Barry E - Jan 2016
Algehele gradering
Huis weg van die huis.
84 on Berthold Alheit se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie - waardeer dit so baie. Julle was sulke oulike gaste - maklik om vir julle goed te wees. Kom asb weer.
Michelle B - Okt 2015
Algehele gradering
Absoluut heerlik!
84 on Berthold Alheit se terugvoer
Baie dankie vir die mooi boodskap en terugvoer. Ek waardeer dit baie. Kom asb weer.
Groete
Suzette
Adri B - Aug 2015
Algehele gradering
Ons het beslis baie lekker gebly.
Lees meerPetrus S - Jul 2015
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het is beskikbaar in die woonstel. Woonstel is skoon en netjies.
Hugo V - Mei 2015
Algehele gradering
Het woonstel baie geniet! Was uiters tevrede.
Johannes C - Mrt 2015
Algehele gradering
Pragtig, groot, netjies en perfek geleë.
Pieter W - Mrt 2015
Algehele gradering
Lieflike stil omgewing.
Truida C - Feb 2015
Algehele gradering
Rustige en veilige area, lekker staproetes langs die see.
Athol C - Feb 2015
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Colin B - Feb 2015
Algehele gradering
Very well equiped apartment with lovely friendly owner
Johaline S - Jan 2015
Algehele gradering
Baie netjiese plekkie vir 'n lekker kuiertjie en wegbreek .
Lynn S - Jan 2015
Algehele gradering
Wonderful Stay with everything so clean and beautiful.Thanks to Suzette for her friendliness. We will recommend this to anyone.
Linda E - Des 2014
Algehele gradering
Ons was vriendelik ontvang en deurentyd het ons privaatheid gehad. Die plekkie was netjies en het alles in wat ons nodig gehad het.
Karin M - Nov 2014
Algehele gradering
Ons het regtig baie lekker gebly.
Leah G - Sep 2014
Algehele gradering
Dit was 'n baie aangename tyd hier.
Zelda C - Aug 2014
Algehele gradering
Baie netjiese, oulike plek.
Jack R - Apr 2014
Algehele gradering
Ons stoutste verwagtinge is oortref.
Lees meerJacky S - Mrt 2014
Algehele gradering
Absolutely fantastic!
Heinrich H - Mrt 2014
Algehele gradering
Best place ever!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berthold Alheit-straat 84, Bayview, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 5