Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Little Guesthouse

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 26 Apr 2024 tot 30 Apr 2024.

Weeksdagaanbod

Kry 25% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 16 Mei 2024.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Eenheid 1
Selfsorg
Eenheid 2
Selfsorg
Eenheid 3
Selfsorg
Dubbeleenheid 4
Selfsorg
Luukse Eenheid 5
Selfsorg
Dubbel-eenheid 6
Selfsorg
Eenheid 7
Selfsorg
Huisreëls

Elke eenheid het 'n 5 liter-houer met gefiltreerde water, 'n draagbare gasstoof en herlaaibare LED-noodliglantern vir noodgevalle.
Geen geraas tussen 21:00 en 06:00 nie.
Besoekers word slegs toegelaat tot 21:00 met vooraf reëling.
Rook word slegs in die tuin toegelaat.
Daar is sekuriteitskameras, 'n elektriese heining, gewapendereaksie, sekuriteitsdeure, diefwering en paniekknoppies.
Daar is 'n batterylig, kampgasstoof en gasverwarmers is beskikbaar in die geval van 'n kragonderbreking.
Daar is 2 miniatuur Schnauzers op die perseel, Krummel en Patrys. Hulle sal blaf om jou aankoms aan te kondig, hulle is vriendelik en sal jou na jou kamer vergesel. Moet hulle asb. nie voer nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 220
R1 220 R854
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 220
R1 220 R854
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 220
R1 220 R854
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Blerk-laan 15, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA352dda02b61c56c4e23e72b557002b0acd1aeac27e1d31e70fbe0960ba92349303b8f2fb86d24d72969f06b63725f78ca11a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 220 nouVanaf R854 per nag, vir 2 mense 543 5 1 5 15 Van Blerk Avenue Bainsvlei 9338 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.077871745938 26.172567406284
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem