LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Annie's Inn | LekkeSlaap
+32

Annie's Inn

56 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Spuy-straat 3, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R250 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Annie's Inn is in die pragtige Karoo-dorp Williston in die Noord-kaap geleë. Gaste kan oop ruimtes, vars en helder lug, veiligheid en fantastiese gasvryheid in die Karoo verwag.

Verblyf word in 2 slaapkamers en 4 kampeerplekke. Die slaapkamers het dubbelbeddens en enkelbeddens, linne en handdoeke, TV's en koffie- en teemaakgeriewe. Braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die kampeerplekke bied netjiese ablusiegeriewe met storte en toilette, water- en kragpunte by die kampeelplek en baie plek vir 'n kampvuur, asook toegang tot die gemeenskaplike swembad.

Die huis het 'n lieflike groot stoep, 'n swembad en 'n groot tuin waar gaste skemerkelkies in die somer kan geniet. In die huis is daar 'n knus sitarea met 'n kaggel waar gaste in die winter kan ontspan.

Annie's Inn bied ook 'n onvergelykbare kampeer-ervaring onder die sterre in die Karoo. Die kampeerplek bied 5 privaat, groot kampeerplekke onder die bome. Die gastehuis en kampeerplek is stapafstand vanaf winkels en die restaurant in die middedorp. Gaste moet hulle stapstewels onthou, want daar is 'n hele paar stappaaie om die dorp.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 56 resensies vir Annie's Inn
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Van der Spuy-straat 3, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Annie's Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R250
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R250
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Spuy-straat 3, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhhHacFP1M8xm05DL6fACmhHaHtpvbmfPjEn5rCLL5WXamyBqz0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R250  per nag (vir 2 persone) 56 5 1 5 3 Van der Spuy Street Williston 8920 Noord-Kaap 086 999 0018 13:00-21:00 10:00 -31.3373638153 20.915886540674
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!